Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Bejaarde-boer-en-vrou-aangeval

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bejaarde boer en vrou aangeval

 
Deur ALANI JANEKE

‘n 80 jarige boer van die Bethlehem-distrik en sy 79 jarige vrou was Sondag (29 Augustus) die slagoffers van drie gewapende rowers, sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).

Sers. Majang Mosupa sê mnr. Dirk Cornelius Odendaal en sy vrou, Sophia Aletta, van die plaas Verdun buite die dorp is aangeval nadat hulle van die kerk af by die huis aangekom het.

Me. Odendaal is eerste oorval terwyl sy oppad was om die kombuisdeur oop te sluit. Sy het om hulp geskree en mnr. Odendaal, wat glo hul voertuig in die waenhuis getrek het, het na haar gehardloop. Die mans het hom ook oorval en aangerand.

Volgens Mosupa het die vermeende aanvallers messe gehad. Hulle het die twee bejaardes aangerand en hulle beveel om die kluis oop te sluit. ‘n Pistool en R6 000 is gesteel.

Toegesluit in koelkas
Die mans het die egpaar in ‘n koelkamer naby die huis toegesluit en die deur met draad vasgemaak. Hulle het met die Odendaals se voertuig op die vlug geslaan.

Mnr. Odendaal het die middag daarin geslaag om die koelkamer se deur oop te breek, waarna hulle familielede geskakel het, wat die Polisie ontbied het. Die egpaar word in ‘n plaaslike hospitaal behandel.

Die Polisie doen ‘n beroep op lede van die gemeenskap om hulle in kennis te stel as hulle enige inligting oor die voorval het of die Odendaals se voertuig gewaar. Dit is ‘n rooi Bantam-bakkie, registrasienommer: DHD 398 FS. Lede van die publiek kan hulle naaste polisiestasie of amptenaar Gert van der Merwe skakel op 079 498 4880.

30 Augustus 2010

4
 
 
  • 1414 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nog geen teken van droogtehulp
  • Nuwe plan met Namibiese grond
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction