Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Belastingbedrog-het-bedryf-aan-die-gons

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Belastingbedrog’ het bedryf aan die gons

 
Deur MARLEEN SMITH

Beweerde belastingbedrog het die veebedryf aan die gons.

Tientalle boere in die Vrystaat en die Noord-Kaap kan strafregtelik vervolg word nadat die SA Inkomstediens (SAID) vasgestel het talle boere verklaar glo die verkope van beeste valslik as die verkope van mielies – blykbaar met die aanmoediging van hul agente. Landbou.com het ook gister daaroor berig.

’n Belastingkoers van 14% word op die aankope van beeste gehef, terwyl die aankope van mielies vry is van belasting op toegevoegde waarde (BTW).

Mnr. Adrian Lackay, woordvoerder van die SAID, het bevestig dat sowat 80 boere in die twee provinsies oor die kwessie genader of vir ondersoek geïdentifiseer is.

Sowat 29 van dié gevalle is reeds ná ’n oudit aan die SAID se eksterne ondersoek-eenheid oorhandig. Die diens beoog om ná verdere ondersoek die beweerde oortreders strafregtelik te vervolg.

Die meeste van die 29 boere het reeds erken dat hulle beesteverkope as mielieverkope verklaar het en gee hul samewerking in die ondersoek, sê Lackay. Hy sê die ondersoek fokus ook op sekere agente en handelaars in die bedryf wat dié soort bedrog glo onder boere aangemoedig het.

Hy het dit duidelik gestel dat nie noodwendig ál die boere wat geïdentifiseer is, oortree het nie. Lackay wou nie sê watter boere is nie. Hy sê die omvang van die beweerde bedrog sal eers vasgestel kan word as die ondersoek afgehandel is.

“Ek weet dat ons optrede reeds ’n groot gegons onder alle belanghebbendes in die veebedryf veroorsaak. Ons doelwit sal wees dat oortreders in die hof skuldig bevind word, maar nou is ons nog in die ondersoek-fase. Sodra alle sake ondersoek is, sal ons met die vervolgingsproses begin.”

Volgens Lackay is dit deel van talle ongerymdhede ten opsigte van belasting waarvan die SAID die afgelope tyd bewus geword het en wat bykomende oudits meebring.

Op ’n vraag van Landbouweekblad het hy egter ontken dat dié kwessie BTW-terugbetalings aan boere in die algemeen vertraag.

5 Mei 2011

4.2
 
 
  • 2074 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
12 Mei 2011 10:51

Belasting geld word so gemors, boere kry swaar, geen wonder hul probeer ekstra geld maak om te kan "survive"

  • antwoord
Onbekende besoeker 
08 Mei 2011 18:48

Die SAID het n ernstige kontantvloei probleem. Wanneer jy kleingeld terugeis betaal hulle stiptelik. Koop n plaas of duur masjienerie en jy kan maklik 6 maande wag vir n terugbetaling.Doen jy navraag dan kort daar altyd iets.Hulle soek nog n afskrif van n kontrak of n faktuur of n nommer of sommer net n rede om nie te betaal nie.

  • antwoord
Saaiboer 
05 Mei 2011 20:19

Nou wat vertraag dan die uitbetalings?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wisselkoers kan wyn help
  • Werd om te bewaar
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction