Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Besetting-van-grond-hoe-maak-jy

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Besetting van grond: Hoe maak jy?

 
Deur ALANI JANEKE

Agri SA het ‘n dokument saamgestel oor hoe ‘n boer moet optree mits hy ‘n slagoffer van plaasbesetters sou word.

Luidens die organisasie se nuusbrief moedig die unie mense wat deur ‘n skielike en georkerstreerde besetting van eiendom geraak sou word, om vinnig en beslis op te tree.

“Die dokument tref ‘n duidelike onderskeid tussen onwettige betreding van eiendom en plakkery in die gewone loop van sake aan die een kant en ‘n skielike en georkestreerde besetting van eiendom deur persone aan die ander kant,” aldus die organisasie.

Volmag om op te tree
Grondeienaars word aangemoedig om ‘n persoon of regsverteenwoordiger volmag te gee om namens hom op te tree indien hy dit nie self kan doen nie, soos wanneer hy op vakansie is.

Volmagvorms is by die dokument ingesluit en dit is reeds aan alle provinsiale affliasies beskikbaar gemaak vir lede.

Die toepas van die protokol vir toegang tot plase is ook van toepassing as dié kwessie in ag geneem word. Boere word aangemoedig om die protokol wat deur verskeie departemente en ander rolspelers onderteken is, toe te pas.

Vir meer inligting oor die dokument, skakel die plaaslike of provinsiale lid-organisasies van Agri SA.

27 Julie 2011

5
 
 
  • 1405 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butch van Blerk 
28 Jul 2011 08:52

Dankie Agri SA - dis 'n stap vorentoe.

  • antwoord
Robert de Beer 
27 Jul 2011 16:40

Dit sal net gebeur met die mense wat dit toelaat. Die boer in Harrismith wie se grond beset is, dit is sy eie skuld. Hy het dit laat gebeur.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Konynboerdery: vatbaarheid?
  • Wat is bosluiskoors?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction