Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Beskerm-landbougrond-teen-myne

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Beskerm landbougrond teen myne’

 
Deur LUCILLE BOTHA

Alle grondeienaars het ’n plig en roeping om “hul eiendom teen die aanstormende “mynbou-vernietigers” te beskerm.

Grondeienaars moenie wag tot dit te laat is nie, maar dadelik distrikslandbouverenigings in kennis stel van enige aansoeke van myne om prospekteer- of mynregte sodat die proses sinvol hanteer kan word, sê dr. Wilhelm Schack, voorsitter van die Limpopo-omgewingsbewaringskomitee.

Schack het ’n beroep op grondeienaars gedoen om plaaslike koerante weekliks te fynkam vir enige kennisgewings daaroor. Hy raai boere ook aan om onmiddellik met hul landbouvereniging kontak te maak indien hulle van so ’n aansoek uitvind.

Mnr. Jan Viljoen, voorsitter van die TLU SA Noord, sê onvervangbare landbougrond is dikwels in die visier van prospekteerders. Volgens hom word mynbou as ’n geleentheid gesien om vinnig ryk te word.

Dit hou vernietigende gevolge vir die toekomstige geslagte in, meen hy. Luidens mediaberigte is daar sedert die promulgering van die Wet op Minerale-, Petroleum- en Hulpbronontwikkeling sowat 24 000 aansoeke vir prospekteer- en mynregte ingedien.

Die meeste daarvan was in Limpopo, gevolg deur Mpumalanga, Noordwes en die Noord-Kaap. In die Wes-Kaap is 1 096 aansoeke toegestaan.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 9 April 2010.

8 April 2010

0
 
 
  • 1505 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lucille Botha
21 Mei 2010 14:37

Irma - e-pos my asb by lbotha@landbou.com. Ek sal jou probeer help met inligting en/of kontakbesonderhede. Groete, Lucille

  • antwoord
Irma
20 Mei 2010 09:04

Is daar iemand wat my meer inligting in die verband het? Kontaknommers van die persone wat dit kan hanteer? ALMAL is by NAMPO of 'weg' of Parlement toe. Kry niemand in die hande vir hulp nie.

  • antwoord
Attiee 
08 Apr 2010 12:31

Wat van nasionalisering. Wees wakker.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Water: Besoedeling kan uitvoer knou
  • Pryse van varsprodukte
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction