Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Besoedelde-water-stoot-op-na-re-n

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Besoedelde water stoot op na reën

 
Deur ALANI JANEKE
Suur mynwater loop die Tweelopispruit in. Foto: ALANI JANEKE
Suur mynwater loop die Tweelopispruit in. Foto: ALANI JANEKE

Boere in die noordelike dele van die land moet bedag wees op die uitwerking wat  besoedelde water op hulle gewasse kan hê na die swaar reëns en oorstromings wat die afgelope weke voorgekom het, sê die Nasionale Waterforum (NWF).

Luidens ‘n verklaring is die NWF bekommerd oor die situasie.

Mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die NWF, sê die oorstromings het vuil en besoedelde water, wat verdunde sure en rioolwater bevat, oor ‘n wyer gebied versprei.

“Veral boere moet bedag daarop wees dat oorstroomde lande dalk spesiale aandag nodig het as die water eers gesak het. Die gevaar lê in die uitbreking van swamme en siektes waar daardie besoedelde water op boere se lande gekom het en boere moet fyn daarna oplet,” maan Meintjes.

Risiko’s rondom besproeiing
Intussen sê me. Mariëtte Liefferink, uitvoerende hoof van die Federasie vir ‘n Volhoubare Omgewing, onbehandelde suur mynwater loop vanuit die westelike mynkom in die Tweelopiespruit en die daaropvolgende vertakkings en riviere in, wat op die ouend deur besproeiingsboere op hul gewasse gebruik word.

“Ek was vanoggend (20 Januarie) daar en tans vloei daar sowat 40 miljoen liter onbehandelde suur mynwater, en 12 miljoen liter gedeeltelik behandelde water per dag in die spruit in. Dié water vloei af na die Tarlton-omgewing en word op die ouend deur meer as 11 900 besproeiingsboere gebruik,” vertel Liefferink.

Toetse
Liefferink sê vroeër is toetse op gewasse, spesifiek pruie en kool, langs een van die riviere gedoen en verhoogde uraanvlakke is daarin geïdentifiseer.

Sy raai boere aan om hulle gewasse te laat toets, en om as ‘n groep saam te staan om druk op die Regering uit te oefen om die situasie aan te spreek. “Die situasie hou risiko’s vir hulle lewensvatbaarheid en die land se produksiepotensiaal in.”

21 Januarie 2011

5
 
 
  • 1515 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Beeste
  • Mielies duurder, maar vleisprys daal'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction