Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Bespreking-oor-boerdery-kongo

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bespreking oor boerdery in Kongo

 
Deur ALANI JANEKE

‘n Bespreking oor die vestiging van Suid-Afrikaanse boere in die Republiek van die Kongo word in Desember in Centurion gehou, sê Agri SA.

Luidens die organisasie se jongste nuusbrief kan belangstellendes meer inligting oor die proses wat gevolg moet word vir boere om die Kongo te besoek en hulle daar te vestig, by die geleentheid bekom.

Die sessie word ook aangebied om ‘n affiliasie-struktuur vir voornemende Kongo-boere te finaliseer.

‘n Kontrak
Agri SA is tans besig om ‘n Regering tot Boer-kontrak met die Minister van Landbou van die Kongo saam te stel. Dié kontrak sal spesifiek fokus op aktiwiteite op individuele plase, die stipulering rakende grense van ‘n plaas, en terme en voorwaardes vir boerdery aktiwiteite.

“Die ooreenkoms sal boere help om besighede in die Republiek van die Kongo te vestig, bankrekeninge te open en om te begin boer met die beskerming van die genoemde ooreenkomste met al die voordele vir die boer soos deur Agri SA onderhandel,” lui die verklaring.

Agri SA het in Oktober 2009 ‘n ooreenkoms met die Regering van die Kongo aangegaan wat voorsiening maak vir ‘n tydperk wat boere grond in die land mag benut asook vir die administratiewe en wetlike sake hierby betrokke.

Die sessie
Die sessie sal op 9 Desember 2010 om 14:00, te Inkwazi Office Park, Blok D, Embankmentweg, Centurion plaasvind. Belangstellendes moet Heléne Swanepoel by 012 643 3440 of helene@agrisa.co.za kontak voor Vrydag, 3 Desember 2010, om bywoning te bevestig.

22 November 2010

0
 
 
  • 1186 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Marthinus777 
23 Nov 2010 19:15

Sal graag wil hoor wat die finale uitkoms gaan wees, en wat die ooreenkoms met die boer gaan wees. Boer al reeds in NZ vir die afgelope 5 jaar, maar is altyd op die uitkyk om weer in Afrika te boer...

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Maltakoors in Gauteng
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction