Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Biodiversiteit-op-agenda-japan

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Biodiversiteit op agenda in Japan

 
Deur ALANI JANEKE

Biodiversiteit en die strategiese teikens wat na 2010 behaal moet word, is hoog op Suid-Afrika se agenda by die komende Biodiversiteitskonvensie in Japan.

Die konvensie is van 18 tot 29 Oktober in Nagoya, Japan.

Luidens ‘n verklaring koördineer die Departement van Omgewingsake en Waterwese Suid-Afrika se deelname aan die onderhandelings by die konvensie. Die Kabinet het onlangs die dokumente goedgekeur en vier spesifieke areas is as hoofpunte geïdentifiseer. Dit is:
Biodiversiteit startegiese teikens vir na 2010 en hoe dit geïmplementeer gaan word.

Die internasionale regime oor toegang en die deel van voordele.
Protokol vir biosekuriteit, verantwoording en die aanspreek van probleme.
Biodiversiteit wetenskaplike beleidsplatforms.

Die land se verteenwoordigers steun die huidige plan vir biodiversiteit wat vir die tydperk 2011 tot 2020 in plek is. Hulle meen egter dit gaan nie suksesvol wees as die dokument nie verbintenisse tot voldoende finansiering, wat binne sekere tydperke beskikbaar gestel sal word, bevat nie. Dit is een van die punte wat hulle wil aanspreek.

Me. Rejoice Mabudafhasi, die adjunk-minister van Omgewingsake en Waterwese, en ‘n afvaardiging besoek Gabon eersdaags om dié besprekingspunte sowel as ander Afrikalande se standpunte, veral op ‘n politieke vlak, rondom biodiversiteit te bespreek.

“Op ‘n algemene vlak sal Suid-Afrika daarna streef om te verseker die reaksie van biodiversiteit op die klimaatsveranderingskrisis is effektief en dat alle politieke en finansiële implikasies in ag geneem word voordat finale besluite gemaak word en die internasionale gemeenskap verdere stappe neem,” lui die verklaring.

15 September 2010

0
 
 
  • 1332 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • Bobaas-beskuit
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction