Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Bkb-gesprek-laat-veselbedryf-gons

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

BKB-gesprek laat veselbedryf gons

 
Deur THEUNS BOTHA

Die wol- en bokhaarbedryf gons oor samesprekinge wat BKB-direksielede met SA Mohair Brokers Ltd. gevoer het oor die voorgestelde oorname van CMW deur OVK.

Verskeie bedryfsleiers in die wol- en bokhaarbedryf het hulle verontwaardiging uitgespreek nadat dit rugbaar geword het dat lede van die direksie van BKB met direkteure van SA Mohair Brokers Ltd. (SAMB) samesprekings gevoer het oor die voorgestelde oorname van CMW deur OVK.

Landbouweekblad het verskeie oproepe van ontstelde leierboere hieroor ontvang. Boere sê indien dié poging van BKB die beplande oorname van OVK van CMW sou kelder, dit mededinging in die bedryf kan knou.

Mnr. Arthur Short, die voorsitter van SAMB en CMW, het bevestig dat samesprekings op versoek van die voorsitter van BKB, met lede van die direksie van SAMB plaasgevind het. Mnr. Manie Botha, OVK se direkteur op SAMB, was egter nie op die samesprekings teenwoordig nie.

Hoewel Short hom nie wou uitlaat oor die besonderhede van die gesprek nie, het hy benadruk dat dit hoofsaaklik gehandel het oor hantering van die sybokhaarskeersel onder een dak. “Dit was bloot ‘n informele gesprek. In dié stadium het niks daaruit gevloei nie. Dit beteken egter nie dat daar in die toekoms nie weer oor die hantering van sybokhaar gesels sal word nie.”

Short het gesê die aanbod van OVK om die meerderheidsaandeel (66%) in CMW te bekom, sal binne twee weke bekend wees en op ‘n reeks vergaderings aan aandeelhouers verduidelik word.

3 November 2009
 

0
 
 
  • 1676 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Jannie2 
04 Nov 2009 15:17

Dit is lekker ...

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Verwoeste wingerd
  • Wit pad
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction