Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Boer-egipte-vermoor

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boer in Egipte vermoor

 
Deur ALANI JANEKE

'n Suid-Afrikaanse boer is in Egipte vermoor, te midde van 'n beplande ooreenkoms om saam te werk tussen Agri SA en dié land.

Dr. Theo de Jager, voorsitter van Agri SA se Afrika-komitee, sê Egipte is een van die 24 lande wat hulle al genader het vir ’n samewerkingsooreenkoms vir plaaslike boere om daarheen uit te brei.

“Die ooreenkoms is egter nog nie gereed nie, maar ek weet daar is ’n hele paar boere wat reeds die vriendelike uitnodiging soontoe aanvaar het en hulle doen oor die algemeen baie goed,” vertel De Jager.

Die meeste Suid-Afrikaanse boere is na die Aswandam-distrik uitgenooi waar hulle projekte onderneem om die omgewing minder woestynagtig te maak.

Lees hier meer oor Suid-Afrikaanse boere in ander lande.

Die voorval
Luidens ’n berig in Beeld is die 56-jarige mnr. André le Roux, ’n druiweboer van Klawer, Woensdagmiddag (8 Junie 2011) in Egipte met AK 47-aanvalsgewere doodgeskiet. Le Roux is glo op ’n stofpad naby Belbeis, sowat 50 km van die Egiptiese hoofstad, Kaïro, deur twee mans doodgeskiet.

Mnr. Wietz Botes, van Dole SA wat saam met Le Roux op ’n sakebesoek in die land was, het ’n vleiswond opgedoen.

Volgens mnr. Albie Laubscher, waarnemende hoofdirekteur van konsulêre dienste in Pretoria, is die Suid-Afrikaners vermoedelik vir Amerikaners aangesien.

Twee mans op motorfiets
Botes sê hulle was op pad van ’n pakhuis af toe twee mans op ’n motorfiets hulle voorgekeer het en nie wou padgee nie. Die bestuurder van die Suid-Afrikaners se voertuig het toe agteruit ry en die mans het op hulle begin skiet.

“Ek het gevoel iets tref my blad, maar wou uit vrees nie opkyk nie. Nog ’n koeël het oor my gevlieg en André in die bors getref,” vertel Botes.

Bron: Beeld

10 Junie 2011

0
 
 
  • 1612 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Andre Le Roux 
27 Sep 2011 09:32

My pa was 57 gewees, dankie vir die lees stuk, hoop mense besef dat jou lewe kort is, so wees lief en dankbaar vir wat jy het.
Andre Le Roux Jnr

  • antwoord
Henry Smith 
11 Jun 2011 19:32

Die mense hier in die midde-ooste weet nie dat daar wit mense in Afrika, veral Suid-Afrika bly nie. Hulle is baie oningelig. Maak seker jy laat hulle verstaan dat jy van Suid-Afrika is. Wees maar voorbereid en wees baie geduldig. Llos maar die houding in SA. Dit werk nie hier nie. My innige simpatie met die oorledene se familie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sjokoladeskywe met meringue
  • Kinderarbeid: Die feite
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction