Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Boer-gevonnis-oor-kinderarbeid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boer gevonnis oor kinderarbeid

 
JOHAN FOUCHÉ

In wat as 'n geskiedkundige saak beskou word, is 'n boer van die Suid-Kaap ná 'n hofsaak van drie jaar in die Mosselbaaise Landdroshof skuldig bevind dat hy kinderarbeid gebruik het.


Mnr. Dewald Barnard van die plaas Young's Hope tussen Mosselbaai en George is tot 'n boete van R12 000 en tronkstraf van drie jaar, wat vir vyf jaar opgeskort is, gevonnis.


Volgens mnr. David Esau van die Departement van Arbeid in die Wes-Kaap is dit die eerste saak in die land waarin 'n werkgewer onskuldig gepleit het op 'n strafregtelike klag van kinderarbeid. Mnr. Barnard het aangevoer dat hy nie die vier kinders gedwing het om te werk of 'n skriftelike kontrak met hulle gehad het nie.


Hy het die kinders R35 per dag betaal om onder meer volstruise te voer en in die groentetuin te werk.


Die senior staatsaanklaer, mnr. Peter Dempsey, sê dit was duidelik dat daar 'n goeie verhouding tussen mnr. Barnard en die kinders bestaan het en dat hy hulle nie sleg behandel het nie. Die plaaswerkers se kinders en sy eie kinders het saamgespeel en soortgelyke take op die plaas gedoen in ruil vir onderskeidelik betaling en sakgeld.


Volgens hom verteenwoordig die feit dat die werkers se kinders geweet het hulle gaan betaal word vir die soort werk wat hulle doen egter 'n ooreenkoms, wat 'n oortreding van die wet is.

14 November 2003

0
 
 
  • 1800 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Finaliste: Natuurlike omgewing/landskappe
  • SA se landbou-invoer en -uitvoer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction