Boer soek ‘n Vrou 2 uit die blokke

 

 

Na die reuse sukses van die eerste reeks van kykNET en Landbouweekblad se werklikheidsreeks Boer soek ‘n Vrou is dit nou tyd vir ‘n tweede groep boere om ware liefde te soek, en hopelik te vind. Die nuwe reeks begin om 20:30 en beloof om selfs meer vermaak en romanse op te lewer as sy voorganger.

Die nege mans en een vrou wat die meeste briewe ontvang het sal vanaand weer aan kykers bekend gestel word waarna die vyf wat die meeste briewe ontvang het bekend gemaak sal word. In die volgende episode (24 Julie) sal me. Elma Postma, aanbieder, by die finaliste kuier en hulle meedeel of hulle in die top vyf is.

17 Julie 2009

3.833335
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.