Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Boer-vermoor-vir-n-selfoon

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boer vermoor vir ’n selfoon

 

’n Selfoon – dít is wat die lewe van mnr. Thomas Ferreira, ’n Bonsmara-boer van die plaas Riversford buite Bloemfontein, werd was.

Ferreira is Saterdagaand (26 November) herhaaldelik deur sy plaashuis se kombuisdeur geskiet. Hy het egter daarin geslaag om sy aanvallers af te weer en het in ’n swaargewonde toestand by sy plaaswerkers se huise gaan hulp soek.

Hy het egter in ’n voetpaadjie sowat 10 m van die werkers se huis af gesterf nadat hy sowat 500 m oor ’n muur en deur ’n kanaal gevorder het, berig Volksblad.

Verdagtes steeds soek
’n Buurman van Ferreira, mnr. Colin Vorster, het twee verdagtes op sy plaas gewaar net ná die voorval. Dié verdagtes was vermoedelik betrokke in die moord op Ferreira en die Polisie soek tans na hulle.

Vorster sê hy en Ferreira is al 16 jaar lank bure en het daar in dié tyd nog nooit so ’n voorval in die rustige omgewing voorgekom nie. Hy het die Tierpoort-polisie geprys vir hul vinnige reaksie en hulp en sê die boeregemeenskap het hul veiligheidsplan vinnig in aksie gestel. Paaie is toegemaak en die toneel afgesper.

Ferreira word oorleef deur sy vrou, dr. Marita Ferreira, ’n lektor in Afrikaans aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, sy dogter, Roux-Sil (22), en ’n seun, Thomas jr. (27).

Bron: Volksblad

29 November 2011

4.5
 
 
  • 975 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Johan Serfontein 
29 Nov 2011 16:03

Wat verwag die regering van die dag moet inwoners doen,net maar wag om vermoor te word en deel van die statistieke te wees.Nee ons kan en moet dit nie so aanvaar nie,predik aan almal dat elkeen se lewe kosbaar is en laat die wat nie wil saamwerk om 'n gelukkige en voorspoedige samelewing te skep onderwerp word aan hande arbeid soos damme en paaie bou en onderhoud te doen aan ons vervalle strukture.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ho
  • Drankgroep behaal stewige wins
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction