Boereplanne in Afrika van baan?

 

Die georganiseerde landbou en die Minister van Landbou se planne om Suid-Afrikaanse kommersiële boere elders in Afrika te ontplooi om sukkelende landbousektore aan die gang te kry, is dalk van die baan weens die Regering se eensydige hantering van die bilaterale beleggingsooreenkoms (Bippa) met Zimbabwe.

“Verseker gaan dit dié planne beïnvloed,” het mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA, aan Landbouweekblad gesê.

Die SA Regering het geswig onder druk van Zimbabwe en toegestem om “historiese” grondgrype nie by die ooreenkoms in te sluit nie. Dit beteken dat sy burgers wat in Zimbabwe boer ál hul beleggings daar verloor.

Bilaterale beleggingsooreenkomste (Bippa's) in Afrika wat grond uitsluit, sluit landboubeleggings doeltreffend uit, het mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, gister (Woensdag) in Centurion gesê.

Hy het op ’n vergadering met Suid-Afrikaanse burgers wat in Zimbabwe boer, gesê sulke ooreenkomste moet beding word met die deelname van alle belanghebbendes.

26 November 2009

4.5
 
 

Kommentaar

Mark 

Francois Williams is die tipe wat vir die volgende duisend jaar die Witman sal blameer, maar blind bly oor die gemors wat hy en sy soort in Afrika geskep het. Gelukkig is ek en my familie uit SA uit, net betyds, want soos Zimbabwe sal SA dieselfde pad loop. Jy is mal in jou kop as jy dink daar is een land in Afrika wat welvarend is...!!! Nerens is perfek nie, maar met Twee wereld oorloe en ander vreeslike moeilike tye het Europa & Amerika weer opgebou en fantastiese rykdom geskik.

yVONNE 

Wat gaan soek Boere nog verder in Afrika. Is hier nie alreeds genoeg strooi nie- Enige boer wat Afrika in foeter
vernaaam Kongo ens moet regtig twee keer dink. Hier die die mees onwikkelende land in Afrika en kyk hoe gaan dit alreeds hier na net 15 jaar. Het julle nog nie geleer uit Zimbabwe nie.! Gaan Suid Amerika toe man, daar is geleenthede en nie barbare nie.

francois williams 

Brahman se geteem hier bo is sprekend van iemand met sy kop in sy agterwereld...sover ek weet is daar amper 60 lande in Afrika, sommiges baie welvarend, ander minder so, trouens net soos elke ander kontinent ter wereld, gaan kyk maar in Asia, N of S Amerika, of die EU...jy sal sien dat dinge gaan net soos dit in Afrika gaan...maar hei, as jy nie van Afrika hou nie ou bees, maak dat jy jou goedjies pak en VOERT !!
Ons Afrikane soek nie jou soort hier om ons tuiste af te breek nie...die hemel weet die Witman het al ontsettende skade aangerig hier...hiu den bek, en BOU OP vir 'n verandering...

Brahman King 

Ek sit en skryf hier in die Congo waar die toekoms net as vandag gesien word so wie is ons wat a more wil beplan en iets probeer skep in n kontinent wat n leivoor, pad, toilet, basiese higehene nog nie verstaan nie. Ja ! n' kontinent wat nog niks kon skep, ontwikkel of produseer. Primitief, maar met a wete dat daat is iemand om te blameer

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.