Brand in Vrystaat woed voort

 

Die pad tussen Clarens en Fouriesburg was tydelik gesluit vir swak sig weens digte rook nadat ‘n veldbrand in die gebied uit gebreek het.

Die brand was onder beheer voor dit weer opgevlam het na ‘n sterk wind opgeruk het.

Klik hier vir ‘n video van die brand

6 September 2010

0
 
 

Kommentaar

Darri

Ja die brand was inderdaad minder "mooi" Ons almal in die omgewing het gaan help, bakkies met firefighters, en BAIE water. Die gloed van die vuur was letterlik "myle ver" te sien. In die aand is dit 'n "mooi prentjie" om na te kyk, maar glo my, as jy daar in die midde van die vlamme, rook en roet is, is dit nie so wel nie.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.