Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Brande-kzn-vrystaat

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Brande in KZN, Vrystaat

 

‘n Brand het groot skade op vyf kommersiële plase in die Bishopstowe-omgewing in KwaZulu-Natal aangerig.

Luidens ‘n berig op Kwanalu.co.za het veevoer verbrand terwyl vrugtebome ook beskadig is.

Een van die plase behoort aan ‘n opkomende boer, wat onder meer 40 byekorwe verloor het. Die 47 jarige mnr. Fano Ngubane het ook voer vir sy diere, verskeie vrugtebome en ‘n kalf in die brand verloor.

Was nie by die huis nie
Ngubane, wat ook ‘n onderwyser is, was glo nie ten tyde van die uitbreek van die brand by die huis nie, maar by die skool. Hy het die middag ‘n oproep oor die brand gekry en met sy aankoms op die plaas het hy sy vee na veiligheid aangejaag, maar hy was te laat om die bye, voer of vrugtebome te red.

Sowat 80 makadamianeut- en avokadopeerbome is beskadig.

Vermoedelik het ‘n buurman vullis op sy plaas gebrand en dié brand het weens sterk winde buite beheer geraak. Die voorval is by die Polisie aangemeld.

Brande in Vrystaat ook

Intussen het ‘n ernstige veldbrand in die Viljoenskroon-distrik gewoed, luidens OFM. Die pad tussen Potchefstroom en Viljoenskroon moes tydelik gesluit word weens digte rook wat swak sig veroorsaak het. Luidens News24.com het 14 veldbrande Donderdag (2 September) regoor die Vrystaat skade aangerig.

Dié brande het plaasgevind op die pad tussen Potchefstroom em Johannesburg en in die Koppies-omgewing, by Sasolburg en op die N1 tussen dié dorp en Kroonstad, tussen Paul Roux en Bethlehem, by Boesmanskop en noord van Kestell.

3 September 2010

0
 
 
  • 1168 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Happies vir Nuwejaar
  • Wees gereed: Risiko, inflasie groei
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction