Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Brief-aan-pous-oor-plaasmoorde

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Brief aan Pous oor plaasmoorde

 
NICO VAN BURICK

As deel van 'n internasionale veldtog om aandag op die omvang van plaasmoorde in Suid-Afrika te vestig, is pous Johannes Paulus II onlangs in 'n brief versoek om hom daarteen uit te spreek.


Me. Adriana Stuijt, 'n Nederlandse joernalis wat lank in Suid-Afrika gewerk het en deesdae 'n vurige kampvegter teen plaasmoorde is, het die brief aan die pous gestuur. Briewe is ook vroeër aan regerings en menseregte-instansies in Nederland, België, Brittanje en Amerika gestuur.


As deel van die veldtog was daar staptogte oor die breedte van Engeland en in Suid-Afrika, sowel as vreedsame betogings in Dallas, Den Haag, Geneve en Pretoria.


Stuijt wys in die briewe daarop dat minstens 1 640 boere sedert 1991 in Suid-Afrika vermoor is. Sy verwys na bevindings dat 313 boere uit elke 100 000 van die bevolking in Suid-Afrika vermoor word. Volgens Interpol is boerdery in Suid-Afrika die gevaarlikste beroep ter wêreld.


Ná 'n nuwe vlaag van plaasmoorde die afgelope weke in Suid-Afrika, het die Demokratiese Alliansie opnuut gevra dat daar ernstig gekyk moet word na die vestiging van 'n gespesialiseerde landelike beveiligingseenheid binne die polisie. Dié party het onderneem om sy beleidsvoorstelle hieroor weer aan die Minister van Veiligheid en Sekuriteit, die Kommissaris van Polisie en die portefeuljekomitee vir veiligheid en sekuriteit te stuur.


Volgens die voorstel moet die eenheid se opleiding en take op landelike beveiliging gerig wees en hy moet regstreeks aan die kommissaris verslag doen.

18 Junie 2004

0
 
 
  • 2173 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Veesiektes (16) Bestry bosluise reg
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction