Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / China-ondersoek-handel-met-sa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

China ondersoek handel met SA

 
Deur ALANI JANEKE

‘n Afvaardiging van Sinograin, ‘n Chinese graanmaatskappy, besoek Suid-Afrika tans om moontlikhede vir handel te ondersoek.

Dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê die Chinese afvaardiging is Maandag (13 September) ingelig oor hoe die landbou, veral die graanbedryf, plaaslik werk.

“Vandag (14 September) word hulle in die Kaap rondgeneem om te sien hoe dinge daar werk,” vertel Mulder. Die hoof uitvoerende beampte van die maatskappy, wat ook op die Chinese Staatsraad (dit is gelyk aan Suid-Afrika se Kabinet) dien, vergesel die afvaardiging.

Volgens Mulder oorweeg die afvaardiging ook na moontlikhede vir beleggings in infrastruktuur. Die groep moet terugrapporteer aan die Chinese regering.

Mulder sê intussen gaan onderhandelinge voort tussen die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die Chinese regering oor die moontlike uitvoer van die huidige mielie-oorskot.

Samewerking is moontlik
Mulder het tydens ‘n dinee in Johannesburg, waar die maatskappy onthaal is, opgemerk: “China en Suid-Afrika kan mekaar vind in belang van albei lande wat graanuitvoere en oliesade aanbetref.

“Die Suid-Afrikaanse graanbedryf is in staat om meer te produseer as wat binnelands en in die omliggende buurlande verbruik kan word. Daarom is voedselsekuriteit nie in gedrang as daar aggressief gesoek word na alternatiewe markte vir ons grane nie,” verduidelik Mulder.

Mulder meen die plaaslike graanbedryf gaan versmoor as alternatiewe markte in Afrika of China nie ondersoek word nie.

“Omdat die Regering tans mielies uitsluit by etanolvervaardiging, moet nuwe markte vir die graanbedryf gesoek word. China is beslis só ’n mark. Wat moontlike graanuitvoer na China betref, het Suid-Afrika ‘n liggingsvoordeel én ’n prysvoordeel. Ons kan topgehalte graan vinniger in China kry as meeste ander lande,” sê Mulder.

14 September 2010

5
 
 
  • 1174 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolskaap kan armes help
  • Wysigings aan arbeidswette weer uitgestel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction