Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Clover-vra-beskerming

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Clover vra beskerming

 

Die melkverwerker Clover het by mnr. Mandisi Mpahlwa, Minister van Handel en Nywerheid, aansoek gedoen om beskerming vir die melkbedryf teen reëls rakende mededinging omdat dié bedryf swaar trek. As dié aansoek toegestaan word kan die melkbedryf van mededingingswetgewing vrygeskeld word.

Die Mededingingskommissie het Clover en vier ander melkverwerkers ondersoek vir prysknoeiery. Mnr. Manie Roode van Clover blameer die bedryf se probleme op deregulasie. Suid-Afrika is een van drie groot gedereguleerde suiwelmarkte in die wêreld, maar ding met ander lande mee waar regerings hul melkbedrywe deur subsidies en die opkoop van oortollig voorraad steun.

Clover het vir 'n onderskeiding aansoek gedoen. Dit is 'n bepaling van die Mededingingsgwet wat toelaat dat 'n bedryf aansoek kan doen vir vrystelling van mededingingswetgewing as die betrokke bedryf se ekonomiese standvastigheid bedreig word.

Die aansoek is omstrede weens die saak rakende prysknoeiery teen Clover wat in Februarie volgende jaar deur die Mededingingstribunaal aangehoor sal word. Clover meen dat die deel van inligting en volumebeheer, wat as vorms van prysknoeiery gesien word, stappe was om oortollige voorrade melk te beheer en die bedryf stabiel te hou.

Die maatskappy hou vol dat sy werksaamhede akkoord hou met die Departement van Handel en Nywerheid se bloudruk om wisselings in produksie meer eweredig te maak en 'n standvastige bedryf te skep.

Bron:

Business Day

4 Desember 2008

0
 
 
  • 1634 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • R5m. vir SEB in tamatiesous-bedryf
  • Private eiendomsreg 'in gedrang'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction