Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Cop17-produseer-meer-met-minder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

COP17: ‘Produseer meer met minder’

 
Deur NICO VAN BURICK

Gegewe die geldelike las wat gepaard gaan met pogings om skadelike kweekhuisgasse te verminder en omgewingsvriendelike aanpassings te maak, is dit noodsaaklik om ’n ekonomiese fokus te behou in die soeke na verbeteringe, sê die Landbou-besigheidskamer (LBK).

Dr. John Purchase, uitvoerende direkteur van die LBK, het tydens ’n geleentheid van die Nasionale Besigheidsinisiatief (NBI) in Durban oor klimaatsverandering gesê as ekonomies fokus behou word, sal dit ook help om voedselsekuriteit te verseker. Die geleentheid val saam met die klimaatberaad, COP17, en Purchase het gepraat oor die kwesbaarheid van die agri-voedselketting.

Hy sê die groot uitdaging is om meer met minder te produseer en terselftertyd kweekhuisgasse te verminder. Terselftertyd moet voedselsekuriteit verseker kan word en waardekettings moet internasionaal mededingend bly. Hiervoor is holistiese geïntegreerde modelle, sowel as innovasie en tegnologie, oor alle produksiestelsels noodsaaklik.

Purchase sê Suid-Afrika het vroeër in Kopenhagen onderneem om kweekhuisgasse teen 2020 met 34% te verminder en dit teen 2025 tot 43% op te stoot. Dit bekommer die private sektor dat sy mededingendheid hierdeur benadeel word omdat daar internasionaal nog nie ’n bindende ooreenkoms is nie.

Hoewel daar vordering by COP17 moontlik is, is dit te betwyfel of daar tot by ’n globale ooreenkoms oor klimaatsverandering gevorder sal word.

1 Desember 2011

5
 
 
  • 639 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Argentyn
05 Des 2011 12:27

Vir almal se beswil is dit beter om meer met minder te produseer aangesien daar in elkgeval te min natuurlike hulpbronne op aarde is om almal te onderhou - onafhanklik daarvan of dit nodig is of nie vir die omgewing.
'n Metode soos Geenbewerking is 'n goeie stap in die rigting van volhoubare boerdery en in Argentinië is hulle nou besig om 'n sisteem van gesertifiseerde volhoubare boerdery in te bring sodat hierdie aktiwiteit ook kaan aanspraak maak op groen krediete.

—
Saludos

Die Argentyn


  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sasol moet dalk aanlegte verkoop
  • Belastingbom tref landbou in Vrystaat
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction