Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Diefstal-van-krag-syfers-verdag

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Diefstal van krag: ‘Syfers verdag’

 
Deur NICO VAN BURICK

Eskom se statistiek, waarvolgens beweer word dat boere van die grootste kragdiewe is, is uiters verdag en hy daag Eskom uit om besonderhede oor sy opname bekend te maak, sê dr. Manie van Dyk, DA skadu-minister vir Openbare Ondernemings.

Van Dyk sê losse beweringe oor boere wat krag steel is, in die Parlement by die begrotingsdebat vir energie gemaak. Hy sê daar is dalk boere wat hulle wel aan kragdiefstel skuldig maak, maar hy wil weet op grond waarvan Eskom kan sê boere is die grootste kragdiewe.

Van Dyk het dié kwessie ook by die begrotingsdebat vir Openbare Ondernemings opgehaal. Hy het gesê volgens mediaberigte van 21 Augustus 2008 behels die diefstal van elektrisiteit jaarliks soveel elektrisiteit as die produksie by twee kragstasies met ’n gesamentlike opwekkingsvermoë van 7 200 MW. Die helfte hiervan is 3 600 MW.

Vra oor Eskom-statistiek
“Die hele landbousektor gebruik 3% van die land se elektrisiteit, wat neerkom op 1 200 MW. Hoe is dit dan moontlik dat boere 3 600 MW kan steel? Dit laat vrae ontstaan oor Eskom se statistiek.”

By vanjaar se Nampo-Oesdag het Eskom gesê grootmaatverbruikers was verlede jaar vir 66% van die totale kragdiefstal verantwoordelik en hiervan het 48% in die landboubedryf voorgekom. Agri SA sê egter geen onderskeid word getref tussen boere en ander verbruikers in landelike gebiede nie. Daarom word net boere uiteindelik verantwoordelik gehou vir die kragverliese in sekere gebiede.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het gesê Eskom moet versigtig wees om net boere daarvoor die skuld te gee. Hy is ook nie oortuig van Eskom se syfers nie.

8 Junie 2011

0
 
 
  • 1137 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Angoras: Bevrore semen werk
  • SA en Australië deel SKA-projek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction