Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Diensplig-vir-veeartse

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Diensplig vir veeartse!

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Veeartse moet verpligte gemeenskapdiens van ‘n jaar lewer nadat hulle afgestudeer het.

Die Kabinet het die wysigings op die Wet op Veterinêre en Para-veterinêre Beroepe goedgekeur sodat veeartse verplig sal word om ‘n jaarlange gemeenskapsdiens te lewer.

Die wysiging van dié wet 19 van 1982 sal help om die tekort aan staatsveeartse, veral in landelike gebiede, op te los.

Van die sowat 3 000 geregistreerde veeartse in die land, is sowat 10% in die landelike gebiede is. In Suid-Afrika is tans slegs sowat 247 staatsveeartse in die land.

Geld beskikbaar gestel
Die Departement van Landbou, Visserye en Bosbou het altesaam R80 miljoen vir die huidige boekjaar en R120 miljoen vir die daaropvolgende jaar begroot om te verseker dat die indiensnemingsprogram suksesvol is.

Huidige studente in veeartsenykunde sal nie verplig word om diens te doen nie. Slegs studente wat in 2012 in dié rigting begin studeer, sal geraak word.

Hulle sal strategies in die land geplaas word, veral in die landelike gebiede waar ‘n groot tekort aan veeartse voorkom, het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Visserye en Bosbou, vroeër gesê.

Die SA Veeartsenykundige Raad (SAVR) en kleinskaalse boere het hierdie planne van die departement verwelkom, want met meer veeartse sal beter voedselveiligheid en siektebeheer toegepas kan word.

8 September 2011

0
 
 
  • 1073 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
09 Sep 2011 11:18

Die 100 veeartse wat per jaar afstudeer gaan nou almal in Staatsveeartsposte aangewend word. Gaan hulle kliniese dienste verrig gaan hulle medisyne nodig he en fasiliteite goedgekeur deur die SA Veeartsraad - wie gaan betaal daarvoor - Gaan hulle beheerde siektes hanteer - 100 veeartse daarvoor is bietjie baie hoe salarisse vir iets wat deur 'n tegnikus ook gedoen kan word of benodig hul penpushers wat vorms teken - been there done that - daar gaan 100 veeartse wees wat vir 'n jaar gefrustreerd gaan sit in 'n staatskantoor sonder die nodige finansies om hul werk met oorgawe te doen - Maak 'n Staatsveearts se werk meer klinies en wetenskaplik vooruit dan sal hul dalk meer mense trek . Veeartse is kliniese medici en nie daar om Administrasie op datum te bring en te hou nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Burrito
  • Bokke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction