Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Diversifiseer-vir-voedselsekerheid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Diversifiseer vir voedselsekerheid

 

Die diversifisering van boerderye in Afrika moet bevorder word vir voedselsekerheid, sê die WorldWatch Instituut.

Luidens ’n berig op News24.com sê die instituut in sy verslag vanjaar, State of the World, baie voorbeelde van innovering het die potensiaal om die voedselkrisis in arm lande op te los.

“Ons het ná ons twee jaar lange projek om honger en armoede uit te wis ’n boek bekend gestel wat ’n padkaart vir donateurs is. Maar daar is geen magic bullet nie," sê me. Danielle Nierenberg, ’n senior navorser van die insitituut.

Sy het 15 maande in Afrika deurgebring en meer as 300 projekte in 25 lande geëvalueer. Teen GMO’s Nierenberg is nie ten gunste van geneties gemodifiseerde produkte (GMO’s) as ’n oplossing vir voedselsekerheid en verhoogde produksie nie.

“GMO’s werk nie vir kleinboere nie. Dit is net volhoubaar vir grootskaalse, mono-kulturele kommersiële boere. Daar is vir Afrika-boere te veel risiko betrokke. Wat meer is, is dat die opbrengste vergelykbaar is met dié van konvensionele landbou. Die bedryf bly dus vir ons vertel dat GMO’s beter is, maar hulle lewer dieselfde opbrengs,” aldus Nierenberg.

Nierenberg sê as boere hul boerderye diversifiseer, kan hulle prysskokke beter hanteer. Die instituut sê baie van die probleme wat arm lande tans ondervind, kan gelê word voor die deur van ryk lande, wat met behulp van skenkings of lenings slegs “winkelvenster hulp” aan arm lande verleen.
 

Bron: News24.com

19 April 2011

0
 
 
  • 1274 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA beeste gesog in Mauritius
  • Uitroei van riete
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction