Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Dubbele-moord-ruk-soutpansberg

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Dubbele moord ruk Soutpansberg

 
Deur SANDRA HARDING

‘n Bejaarde egpaar is op hul plaas naby Vivo in die Soutpansberg vermoor.

Die voorsitter van die Soutpansberg Distrik Landbouinie, mnr. Stephen Hoffman, het met skok en woede gereageer ná die tweede dubbel plaasmoord binne twee weke in die Soutpansberg distrik. Die Van der Lith egpaar se lyke is gister (Dinsdag) op hul plaas 3 km buite Vivo op die Schiermonikoog-pad, waar hulle met lusern en beeste geboer het op die plaas Swartklip, gevind.

Mnr. Japie van der Goot, voorsitter van die Bobrak Boerevereniging het gesê dat dit wil voorkom asof beide bejaardes wreed - tot die dood toe - gemartel is. Mev. Henna van der Lith se lyk is in die huis ontdek waar sy vermoor is terwyl sy besig was om frikkadelle te maak.

Die lyk van mnr. Blom van der Lith is 800 meter van die opstal by ‘n pomp aangetref. Die liggaam van ‘n plaaswerker, wat vermoedelik deel van die aanvallers was, is ook by die woning gevind. Van der Goot het gesê dat dit wil voorkom asof daar ‘n konfrontasie tussen die werkgewer en werknemers kon gewees het, aangesien daar berigte was van probleme met die verkope van lusern.

Van der Goot het sekere lede van die Mara-polisiestasie, die spesialis SAPD-eenheid en lede van die Plaaswag bedank vir hulle samewerking en vinnig optrede.

Hoffman sê intussen dat daar geen verskoning meer is vir landbouers en grondeienaars om buite die beskermde kring van georganiseerde landbou te staan nie. Hy het alle landbouers en grondeienaars uitgenooi om so gou moontlik by die georganiseerde landbou aan te sluit en deel te word van die kring van beskerming. Hy sê hoe meer mense betrokke is, hoe groter sal die beskermingsnet wees wat oor ‘n gebied gespan kan word.

17 November 2010

4.875
 
 
  • 1596 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Muur van Herinnering 
18 Nov 2010 12:41

www.muur.co.za

  • antwoord
Onbekende besoeker 
18 Nov 2010 08:41

skokkend - Hoe kan gewone burgers saamstaan om hierdie moorde te stop?

  • antwoord
Onbekende besoeker 
17 Nov 2010 14:17

Hoe sou georganiseerde landbou die moord gekeer het as die persoon lid was? Verduidelik asb

  • antwoord
c cousins  
17 Nov 2010 13:25

Hoe ironies die blanke wat die bakkiesleep gedoen het word nou nog veroordeel, maar oor die moorde word soos die graf geswyg deur die wat hulle monde steeds daaroor uitspoel

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ryp slaan groenteboere hard
  • Nuwe BKB-leier ken geldsake
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction