Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Duurder-brandstof-katastrofies

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Duurder brandstof ‘katastrofies’

 
Deur JOYLENE VAN WYK en JAN BEZUIDENHOUT

Die styging in die brandstofheffing van meer as 25 sent per liter in die Begroting is met skok deur die TLU SA begroet.

Die Minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, het in sy eerste Begrotingsrede aangekondig dat belasting op brandstof met 25,5 sent ‘n liter sal opgaan.

Dit sluit in die verhoging van die die belastingheffing op petrol en diesel met 10 sent per liter, ‘n 7,5 sent per liter verhoging om by te dra tot die befondsing van ‘n nuwe petroleumpyplyn tussen Durban en Gauteng en ‘n 8 sent per liter verhoging om by te dra tot die Padongelukkefonds. Die heffings tree op 7 April in werking.

Die TLU SA sê dat hy namens alle boere van die land met skok kennis neem van die styging in brandstofheffing van meer as 25 sent per liter. “Hierdie styging gaan die boere erg slaan, omdat elke vertakking van boerdery brandstof-sensitief is,” sê TLU SA se voorsitter, mnr. Ben Marais.

“Nie net gaan dit die verbruiker hard slaan nie, maar die boer, wat ’n verbruiker is in eie reg, gaan ook getref word omdat die vervoerkoste ook ’n invloed gaan hê op sy kunsmis-, saad- en voerpryse omdat baie daarvan vervoer word.

“Met hierdie brandstofverhoging, en die verwagte verhoging van elektrisiteit, gaan alle ander pryse ook astronomies styg, terwyl die boere steeds in die onbenydenswaardige posisie is dat hulle maar moet aanvaar wat hulle vir hulle pryse kry.

Die landbou het nou op die punt gekom dat hy op die rand van ’n katastrofe huiwer, en tensy daar nie voorsiening vir die boere gemaak gaan word nie, gaan die verhoogde koste lei tot vermindering in voedselproduksie, met alle gevare daaraan verbonde,” sê Marais.

* Hoewel brandstof en sondebelasting verhoog gaan word, het Gordhan, darem ‘n verligting in die persoonlike belasting vir individue van R6,5 miljard toegestaan om vir die gevolge van die inflasie te vergoed.

17 Februarie 2010

3.666665
 
 
  • 1728 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
18 Feb 2010 11:45

Hulle ry ons ook maar ooral waar hulle kan...Dis darem n slegte uitbytery van die produsent. As boere moet ons opstaan teen die ongeregtigheid van ons situatasie naamlik hoe insette invergelyking met die lae pryse wat ons ontvang ir ons produkte. Dit is onanvaarbaar.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA handelsmerk vir goeie wyn 'n moet
  • Yanks eet minder brood
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction