Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Elkeen-vir-homself-sienswyse-nie-haalbaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Elkeen vir homself'-sienswyse nie haalbaar

 

Die oproep om betrokkenheid, eenheid en saamstaan in die landbougeledere word al harder namate frustrasie groei oor die manier waarop die landbou in belangrike sake geïgnoreer word.


Talle sprekers het Agri Noordwes se kongresgangers gemaan oor die onbekostigbare weelde van die uitganspunt "elkeen vir homself".


Mnr. Fanie Bam, voorsitter van Agri Noordwes se derdevlak regeringskomitee, sê in Tswaing is 'n oorkoepelende organisasie van belastingbetalers op die been gebring wat uit onder meer plaaslike landbourade en sakekamers bestaan. Dit stel hom in staat om as een ekonomiese organisasie met die plaaslike owerheid te kommunikeer.


Die hele konsep van grondbelasting gaan plaaslik gehanteer word. Daar gaan uitgevind word of daar sekere vrystellings vir kategorieë gaan wees en teen watter persentasiekoers belasting gehef sal word.


"Teen die tyd dat hierdie proses in Julie volgende jaar 'n werklikheid word, behoort die georganiseerde landbou reeds gereed te wees vir deelname deur plaaslike en/of streekslandbourade. Dit gaan sy gespreksmeganisme wees," sê mnr. Bam.


Dié feit is beaam deur mnr. Ikbal Motala, direkteur-generaal van die provinsiale departement van ontwikkeling en behuising. Hy sê 'n provinsie soos Noordwes, wat hoofsaaklik uit landelike gebiede bestaan, kan nie sonder die landbou klaarkom nie.


Hy het die totstandkoming van 'n sub- of portefeuljekomitee vir die landbou op munisipale en distrikvlak voorgestel sodat "die stem van die landbou gehoor kan word".


Die kongres het hom gewys op die gesukkel om 'n protokol tot stand te bring vir samesprekingsriglyne om bydraes uit die landbou provinsiaal te verseker. "As ons weet ons kan 'n bydrae lewer, sal dit gemoedere kalmeer, maar die finalisering van die protokol sloer reeds 17 maande omdat niemand op provinsiale vlak hom daaraan steur nie."

12 September 2003

0
 
 
  • 1617 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Delmas-boer wen bande
  • Uiterste klimaat kenmerk Oos-Kaap
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction