Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Eu-kopknik-kan-groot-maatskappye-maak-breek

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

EU-kopknik kan groot maatskappye maak of breek

 
Johan Coetsee

EU-kopknik kan groot maatskappye maak of breek
As die Europese Unie (EU) Suid-Afrikaanse produkte verwerp omdat dit nie aan sy vereistes voldoen nie, kan dit florerende ondernemings vinnig tot bankrotskap dryf, het dr. Francois de Wet, hoofbestuurder van die volstruisabattoir Mosstrich, by Mosselbaai, gesê.

Hy het gesê die nuutste neiging van die EU is om nie net nougeset te let op prosedures in abattoirs nie, maar ook op die bestuur van 'n onderneming om te sien of hy alle bepalings nakom. Die doel is om vleisinspeksies meer wetenskaplik aan te pak en HACCP-aanvaarbaar te maak.
Die waarheid is egter dat Suid-Afrika tans nie aan EU-vereistes voldoen wat abattoirs betref nie. "Die uitdaging lê daarin om dit so vinnig moontlik reg te kry. As dit tog reggekry word, lê daar fantastiese vooruitsigte vir vleisuitvoer vir Suid-Afrika voor," het dr. De Wet gesê.

Mnr. Manie Booysen, hoofbestuurder van SAMIC, het gesê die EU sit lande in sekere kategorieë ten opsigte van malbeessiekte (BSE) en as 'n land hom in die "verkeerde" kategorie bevind, kan dit uiters nadelige gevolge vir só 'n land se uitvoermoontlikhede na die EU inhou. Bepalings oor BSE word gedurig aangepas en strenger gemaak.

Hy meen 'n middeweg sal met die EU onderhandel moet word waarin aan lidlande gewys word dat Suid-Afrika sy bes doen om aan dié vereistes te voldoen, maar deur sekere Derdewêreldse faktore beperk word.

'n Gunstige aspek is dat daar na streekbeheer gekyk word ten opsigte van bek-en-klou-seer. Dit sal beteken dat as die siekte in 'n deel van Suid-Afrika uitbreek, die hele land nie meer noodwendig onder kwarantyn geplaas hoef te word nie.

30 Mei 2003

0
 
 
  • 1394 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere vra vir brood, 'kry egter 'n klip'
  • Voëgriep weer in Nigerië
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction