Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Eu-staan-vas-oor-subsidies

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

EU staan vas oor subsidies

 
ISABEL STOLTZ

Die Europese Unie (EU) verseg om verder te torring aan subsidies vir sy boere en meen ontwikkelende lande moet nou die volgende tree in onderhandelinge neem.


Volgens 'n woordvoerder van die afvaardiging van die Europese Kommissie na Suid-Afrika, het die EU nou sover gegaan as wat hy in dié stadium kan met voorstelle om doeanebelasting met 36 %, uitvoersubsidies met 45 % en hulp met 55 % te verlaag. "Die EU kan nie aanhou met toegewings as hy nie daarvoor erkenning kry nie."


Suid-Afrika en ander ontwikkelende lande sien die toegewings nie as deurslaggewend nie en meen onderhandelinge kan nie vorder alvorens die EU en ander ontwikkelde lande nie bereid is om "werklike veranderinge" ten opsigte van landbousteun en -beskerming te maak nie.


Hoewel aanvaar word dat "subsidies wat die handel verwring" moet waai, het die EU beklemtoon dat hy nie sal ophou om boere te subsidieer met wat genoem word "landelike ondersteuning" nie.


"Landbou-ondersteuning is gemik op die beskerming van Europa se landelike omgewing om verstedeliking te keer," aldus die woordvoerder.


Die getal boere in die EU sal na verwagting met 56 % (7 miljoen boere) toeneem met die EU se uitbreiding aanstaande jaar. Die totale bedrag aan landbousubsidies sal egter nie verander nie, in teenstelling met Amerika wat sy landboubesteding met 70 % verhoog.


Dié standpunte maak dit onwaarskynlik dat die dooie punt in die Doha-onderhandelinge voor die vyfde vergadering van die Wêreldhandelsorganisasie in Mexiko opgelos sal word.

5 September 2003

0
 
 
  • 1748 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Teenvoeter vir Johne
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Só lekker, hy skryf sommer wéér in!
  • Blitsige aandetes
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction