|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 13:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Die voormalige leier van die AWB, mnr. Eugene Terre'blanche, is tydens 'n plaasaanval Saterdagaand (3 April) op sy plaas naby Ventersdorp vermoor.
Volgens kapt. Adele Myburg, woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Noordwes, is Terre'Blanche Saterdagmiddag tussen 17:00 en 18:00 in ‘n huis op sy plaas buite Ventersdorp vermoor.
“Sy liggaam is bo-op ‘n bed in die huis gevind, en hy het erge kopbeserings gehad. Daar is ook ‘n knopkierie en ‘n panga in die kamer gevind,” vertel Myburg.
Argument oor geld
Myburg sê Terre'Blanche en twee plaaswerkers, ‘n 16-jarige en 21-jarige, het glo in 'n argument betrokke geraak rakende geld.
“Hy het glo Dinsdag aan die mans gesê hy sou hulle Donderdag betaal, en Donderdag het hy glo gesê hy sou hulle vandag betaal. Toe hy hulle nie betaal het nie, het ulle glo in ‘n argument betrokke geraak, waarna Terre'Blanche aangeval is."
Verdagtes gee oor
Myburg sê die twee mans het glo na ‘n buurplaas gegaan na die aanval, waarvandaan hulle die Polisie gekontak het en hulleself oorgegee het. Hulle verskyn Dinsdag in die hof.
Intussen het mnr. Allen Jones, die DA-raadslid vir Ventersdorp se stadsraad ook die nuus aan landbou.com bevestig. “Terre'Blanche se dogter het die nuus aan my bevestig”, sê hy.
4 April 2010
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Ja die verskoning van "geld skuld" is 'n bietjie vergesorg in my oe. Hoekom sal jy 'n ou dood slaan as hy jou 'n paar rand skuld, want dan sal jy mos nooit daai paar sent sien nie...klink so 'n bietjie na politiejery vir my.
Dis waar mense moet kalm bly en die Afrikaner moet 'n ander klankbord vind vir sy onderdrukking. Terblanche was 'n man wat opgestaan het vir sy beginsels, en net so moet die Afrikaner opstaan vir sy beginsels, sonder rassehaat en fassistiese minderwaardigheids gevoelens.
Ek was nog nooit voorheen 'n AWB ondersteuner nie, maar genoeg is nou genoeg! Ek sal verseker nou enige tyd by hulle aansluit en hulle op elke denkbare manier ondersteun. Die feit dat Malema sy bek kan uitwas waar en wanneer hy wil en met alles wegkom is verregaande. Die regering is 'n grap, die land val uitmekaar uit. Gaan ons as blanke Afrikaners net stilbly en stilsit en wag vir uhuru? Ek is so moeg daarvoor om elke dag te sien hoe alles net algeheel verval, hoe ons as blankes soos stout kinders aanmekaar gestraf word vir die 'misdade van apartheid'. Nie ek of my kinders het enige aandeel daaraan nie, maar daar is geen toekoms vir ons soos dinge nou aangaan nie. Mag God ons genadig wees, en vir ons 'n sterk blanke Afrikaner man as leier oprig.
Ek het n paar vra aan die engelse media gevra wat ons almal dalk aan hulle moet vra:
I ask myself who these murders really feared most. ET or Malema and Gang?
Murder for not being paid is only the story of the murders, nothing proved. Yet the media portray it as a given?
Further more, the mother of young murder claimed they were not paid since Dec 2009, why then working for him at all?
If ET was killed out of anger for not paying, why wait till he takes a nap? Who will take a nap while leaving his door open on a farm alone, when hated by blacks and expecting anger amongst other for not paying?
Why the mutilation and then waiting on a trophy from the police?
Why the coincidence of Malema in ZIM?
Why the very organized mocking black group outside court which included choir members singing beautiful together a obvious long practiced anthem?
Why did the media report it for the boers singing it?
Every event from the murder to the courthouse, so obviously organized to provoke, and such teamwork to cover-up the little mishaps in between.
Why can the police or media not ask these Questions?
Why the constant attack on Farmer's identity and live with lame excuses of non payment. If they don't pay, don't work. No Farmer can force a worker to stay without payment. Farmer also can not prove payment as workers have no bank account, can only accept cash, is not literate to write or sign anything.
Why the focus on the tip these workers are being paid, but not the privileges they enjoy?
Why not comparing SA miner workers salaries with those of the international world?
O, and I almost forgot the most important question,
Why are Malema plus Partner of bankrupt mining company not being mutilated and humiliated by their mineworkers for not being paid?.
Ek is 'n onskuldige jong dame van 21, soos dit vir my lyk gaan daar binnekort nog voor die sokker beker 'n helse oorlog uitbreek tussen ons blankes en die swartmense. Hoekom kan ons nie net in rus en vrede saam leef nie. Hoekom moet daar plaas moorde wees dis meestal die blanke boere wat vermoor word en wat van die swart boere hoekom nie hulle ook nie. Ons blankes sal moet begin saam staan en die geweld wat oppad is na ons kant toe beveg. Dis die ANC se skul dat ons sit waar ons vandag sit, op 'n bom wat enige oomblik kan ontplof.
Ek weet nie of die sokker die regte tyd is vir die dinge nie, ons is nie barbare om onskuldige mense te na te kom nie, ek se slaan die yster terwyl hy warm is
Ag nee rerig hoe lank gaan ons blankes nog brobeer om nie die arme anc te ontstel nie, ek is ook bang maar miskien moet ons ons banggeit laat staan en begin saam staan! hulle was nie bekommered oor hoe die blanke mense gaan voel toe hulle op malema se face book page geskyf het hoe hulle ons vrouens gaan rape tot hulle dood is nie, dis tyd!
Suid Afrikaners julle sal moet saamstaan....ek lees elke dag die beeld en dis plaasmoorde elke week, waar gaan dit eindig mense? ek is te bang om in suid afrika te gaan vakansie hou, my lewe is in gevaar....my innige meegevoel met die inwoners van Ventersdorp....Eugene I salute you...from Namibia
Hy was n man van durf en daad. Veel van die tipe mense kry mens nie meer nie. Ek glo dat die verfoeilike daad tot op die letter beplan was, hoe anders? Ek glo dat om ons te meld by Genocide International die regte skuif is, want daar is stelselmatig n proses aan die gang om die blanke te ellimineer. Daar is meer blankes op plase tans dood as wat daar seker in die sogenaamde vryheidstryd seker was.
Ons Afrikaners, moet net leer om saam te staan, en plan te maak!
Trek ellk silo toe, hou alle betlings terug. Hou op jou produk lewer aan wie jou nie ondersteun ( soos die banke en die volks voedsel verwerkers etc) en le die land lam in een maand. Dan as almal van JHB tot kaapstad honger en ongemaklik raak sal hulle dalk luister na wat die die landbou gemeenskap te se het oor veiligheid en uitbuiting. Lanbou aksies kan baie meer uitrig deur die voedsel ketting tot sy voordeel te bestuur. Onthou net, Malema eet ook brood elke dag. Sonder brood sal ek anders na die lewe kyk.
Nou wat nou?? Gaan julle nou glo sy moord is op R600 gebaseer? bulldust dit is die moordenaars se verweer!! geen ander getuienis sal waarde dra nie, die enigste getuie is vermoor en die moordenaars het hulle kwansuis gaan oorgee om die sak nog meer waardig te laat voorkom, hulle was sekerlik aangegese om dit te doen sodat ons moet glo dit was die rede en hulle het baie goed geweet as hulle in die hande gekry sou word was hulle ook weg, die eerste soort moord waar die moordenaars hulle self oorgee net na die moord gepleeg is!! wat n grap, hierdie was beplan tot die fynste tegniek.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)