Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Forum-vir-wynmakers-kom

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Forum vir wynmakers kom

 
Johan Coetsee

'n Loodsgroep vir 'n Wynmakersforum is op Stellenbosch gestig om beter koördinasie van seminare en -onderwerpe daar te stel, navorsingsbehoeftes deur te gee, en om skakeling met alle wynmakers te bewerkstellig - ongeag waar hulle opleiding ontvang het.


Mnr. Willem Loots van Kleine Zalze-landgoed buite Stellenbosch en lid van die loodskomitee, sê Bowwus- en Ekovlede - dit is oud-B.Sc.-studente in Wingerd en Wynbou van die Universiteit van Stellenbosch en die Elsenburg-oudstudente in Keldertegnologie - sal as outomaties lede word van die SA Wingerd- en Wynkundevereniging, wat as die koördinerende administratiewe liggaam optree.


Hy sê verskeie forums bestaan in die bedryf, soos die Wingerdkunde-, Tafeldruif-, Navorsings- en verskillende kwekersforums.


Uit die voorlopige loodskomitee, wat tydens 'n na-parswerksessie op Stellenbosch gestig is, sal 'n Wynmakersforum verkies word. Die voorlopige komitee bestaan uit mnre. Bruce Jacks van Kaapstad, Willem Loots van Stellenbosch, Bernardt Veller van Durbanville, Koos Jordaan van Franschhoek, Francois Naudé van Stellenbosch, Neil Ellis van Stellenbosch, Eugene van Zyl van die Paarl, Adelé Louw van Stellenbosch, Charles Hopkins van Franschhoek, Mike Ratcliff en Inus Muller, albei van Stellenbosch.


Mnr. Loots sê 'n datum waarop die forum amptelik gestig sal word, sal vandeesmaand vasgestel word.

0
 
 
  • 1826 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Regte teelbeleid lewer wenskaap
  • Nam-vleisbedryf bult sy spiere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction