|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 13:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Landbou.com se eerste fotokompetisie het al meer as 200 inskrywings gelok, maar die kompetisie is amper op 'n einde. Die pragtige foto's wat sover ingestroom het, is iets om oor huis toe te skryf.
Gryp die kans aan en stuur jou foto's in. Daar is nog tyd!
Onthou, jy kan soveel foto’s instuur as wat jy wil en enigeen kan deelneem. Klik hier vir meer inligting oor die kompetisie.
Kyk na ons fotogalerye van ál die inskrywings en sien hoe lyk die mededingers.
Die meegaande foto is deur mnr. Robert Southey geneem.
30 Oktober 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)