Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Foutiewe-lone-pootjie-boere

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Foutiewe lone pootjie boere

 

Die foutiewe minimum loonverhoging wat in die Staatskoerant gepubliseer is, veroorsaak reuse-hoofpyne, sê Agri SA.

Me. Elize van der Westhuizen, bestuurder van menslike hulpbronne, sê boere het tans hulle hande vol met vakbonde wat dié verkeerde verhoging vir plaaswerkers eis.

Die Departement van Arbeid het op 18 Januarie 2012 in die Staatskoerant gepubliseer dat die verhoging 9,3% of R374,10 per week beloop. Dié bedrag is egter R347,10, en Agri SA het reeds op 20 Januarie 2012 terugvoer van die departement ontvang dat die fout reggestel sal word.

“Die skrywe aan my het gesê die fout behoort voor 1 Maart 2012, wanneer die verhoging inskop, reggestel te wees,” sê Van Der Westhuizen. “Intussen maak vakbonde die lewe baie moeilik, want hulle dring aan op die verkeerde bedrag.”

Voedselinflasie
Luidens ‘n berig op News24.com het die Food and Allied Workers’ Union (Fawu) gemengde gevoelens oor die loonverhoging. “Ons is gelukkig… maar voedselpryse styg tans skerp, wat plaaswerkers verarm,” aldus mnr. Nelson Semenya, woordvoerder vir die vakbond in Limpopo.

Van der Westhuizen sê stygings in voedselpryse is wel in dié verhoging in ag geneem, met die persentasie vir voedselinflasie wat in die vasstelling verdubbel is. Die model vir die vasstelling van verhogings vir die volgende drie jaar is ook saam met dié verhoging vasgestel. Semenya meen dat dit egter voor 2014 hersien moet word.

In dié berig word die beweerde foutiewe bedrag ook weergegee. Volgens die berig sal die uurlike loon van R7,04 tot R7,71 styg, die weeklikse loon van R317,51 tot R374,10 en die maandelikse minimum loon van R1375,94 tot R1503,90.

Bron: News24.com

7 Februarie 2012

3
 
 
  • 939 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
11 Feb 2012 21:54

maak nie saak wat ons betaal nie dit bly nogsteeds die duurste lone as jy in ag neem hoe produktief hulle is

  • antwoord
corlivdm
08 Feb 2012 10:24

@Onbekende besoeker. Kyk mooi na die bedrae, hulle verskil wel. Groete, Corli van der Merwe.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
08 Feb 2012 07:51

die bedrae in paragraaf 3 is dieselfde nou is ek ook deurmekaar..

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • R1 miljoen vir Boran-bul
  • Vakbonde kan gesindhede knou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction