Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Franse-egpaar-dalk-gevind

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Franse egpaar dalk gevind

 
deur ALANI JANEKE

Die Franse egpaar wat verlede week vermoedelik ‘n polisiebeampte van Sutherland op ‘n plaas doodgeskiet het, is dalk gevind.

Lt.Kol. Hendrik Swart sê twee liggame is Donderdagoggend (20 Januarie 2011) in ‘n huis sowat een kilometer van die huis waar die moord plaasgevind het, gevind. “Die liggame moet nog uitgeken word. Ons kan nie met sekerheid sê dat dit die egpaar is nie. Skote is wel na die huis gevuur, maar ons is nie seker of die twee persone deur die polisie doodgeskiet is en of hulle selfmoord gepleeg het nie”, aldus Swart.

Uitkenning

Volgens Swart is die uitkenning van die twee persone hulle hoofprioriteit, en is die soektog na die egpaar vir eers gestaak. Sowat 50 polisiebeamptes het die afgelope week na die egpaar gesoek na die 27-jarige offisier Jacob Boleme verlede Vrydag (14 Januarie 2011) doodgeskiet is.

Hy en drie ander beamptes het die eienaar van die plaas, mnr. Gerdie du Plessis, se twee seuns Jean en Cobus, na die plaas vergesel. Die Du Plessis’s het die plaashuis vir die afgelope 12 jaar kosteloos aan die egpaar gehuur, en wou hê hulle moes die huis ontruim omdat die familie dit weer benodig het.

Die 60-jarige mnr. Philippe Pierre Meniere en 55-jarige me. Agnes Jeanne Jardel het na voorval die ander mans in ‘n voertuig agterna gesit en die 42-jarige offisier Glenwall du Toit is in die rug geskiet. Hy word in ‘n plaaslike hospitaal behandel.

20 Januarie 2011

4.666665
 
 
  • 2009 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Alani Janeke 
21 Jan 2011 12:28

Laat berig (deur ALANI JANEKE):
Intussen sê Lt.kol. Swart Vrydag, 21 Januarie 2011, die uitkenning van die twee liggame is nog nie afgehandel nie. Hy sê na verwagting sal die uitkenning Maandag, 24 Januarie 2011, plaasvind.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Pasta met tuna en sampioene
  • Uitsetting gee hoofbrekens
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction