Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Gauteng-fokus-op-bio-tegnologie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Gauteng fokus op bio-tegnologie

 
Deur ALANI JANEKE
Me. Nandi Mayathula-Khoza. Foto: ALANI JANEKE
Me. Nandi Mayathula-Khoza. Foto: ALANI JANEKE

Gauteng sal in September die gasheer wees vir die eerste internasionale konferensie oor landbou-biotegnologie in Afrika wees.

Me. Nandi Mayathula-Khoza, Gauteng se LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, sê dit is ’n groot voorreg om dié konferensie in Sandton aan te bied.

Tot dusver het 220 afgevaardigdes vir die konferensie geregistreer, en ’n groot aantal wetenskaplikes sal ook teenwoordig wees. Kenners van Amerika, Kanada, Duitsland, Australië, Kenia, Nigerië, Brittanje, die Kaaimanseilande en Suid-Afrika sal teenwoordig wees.

Plaaslike wetenskaplikes van die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Witwatersrand, die WNNR en die Universiteit van KwaZulu-Natal sal aan die konferensie deelneem.

Temas
Volgens Mayathula-Khoza gaan belangrike temas soos bio-ekonomie, bio-gebaseerde bedryfsprodukte, bio-boerdery en ’n groen ekonomie op die konferensie bespreek word. Sy sê voedselsekerheid en volhoubare landboupraktyke vir die toekoms sal ook onder die loep wees.

Die eerste konferensie van dié aard is in 1996 in Kanada gehou. Dit het intussen ’n belangrike gebeurtenis op landboukenners se kalenders geword.

Prof. Jennifer Thomson, van die Universiteit van Kaapstad se departement van molekulêre en selbiologie, sal die voorsitter van die konferensie wees.
Die konferensie word van 6 tot 9 September by die Sandton Convention Center in Johannesburg gehou.

30 Augustus 2011

0
 
 
  • 761 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Mbeki beloof landbou-voorkeur
  • Gids vir identifikasie van vee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction