Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Geen-plek-vir-politieke-retoriek-landbou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Geen plek vir politieke retoriek in landbou'

 
CHRIS JOOSTE

Die grootste uitdaging vir die georganiseerde landbou is om die Regering te wys op dwalinge in die landboubeleid en die beperkings wat in 'n hoogs mededigende omgewing op landbouproduksie geplaas word. Retoriek of politieke drome het nie 'n plek in die landbou nie.


Die georganiseerde landbou is nie die politieke teenstander van die Regering en ook nie vyande van die land nie, het mnr. Hoffie Joubert, uittredende voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, op dié unie se kongres in Upington gesê.


Onderlinge vertroue, saam met 'n duidelike begrip dat historiese antagonisme tot niemand se voordeel is nie, is in Suid-Arika nodig. Elke keer as krete uit blanke geledere opgaan oor die gebeure in Zimbabwe, beleef miljoene swart mense dit as die wit mense van Suid-Afrika se vasbeslotenheid om alles vir hulself te hou.


Hy het gesê die georganiseerde landbou beskou grondhervorming, wat hoog deur die Regering aangeslaan word, as 'n voorkeursaak. Die vestiging van nuwe boere is 'n werklikheid wat nie weggewens kan word nie en wat in die praktyk moet slaag.


"Suksesse is bereik, maar ongelukkig is die vestiging van nuwe boere niks anders nie as 'n grootskaalse katastrofe. Die rede is dat té veel mense en té groot groepe op onekonomiese eenhede gevestig word." Volgens hom is inviduele eienaarskap en die gepaardgaande verantwoordelikheid in die meeste gevalle nie ter sprake nie.


Daar is verskeie kere probeer om nuwe boere by organisasies te betrek, maar dit is vir organisasies geldelik onmoontlik om 'n diens aan die nuwe boere te lewer. Maniere sal gevind moet word om geld van die Regering te kry sodat nuwe boere in strukture opgelei en gehuisves kan word.


Grondhervorming kan ook nie werkloosheid verminder nie. Die vestiging van opkomende boere kan net slaag as dit met die vestiging van 'n sterk infrastruktuur en 'n program vir landelike ontwikkeling gepaard gaan.


Mnr. Joubert het 'n beroep op boere gedoen om georganiseerde strukture in die landbou te ondersteun. "Tans is dit al waarheen ons ons toevlug kan neem. Dit is bekend dat Agri SA geldelike probleme het. Ons kan nie toelaat dat ons strukture eers in duie stort en dit dan daarna weer probeer opbou nie."

23 Mei 2003

0
 
 
  • 2238 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Riemland-Bundu-Expo te Lindley
  • Die groep afgevaardigdes by die ope dag.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction