Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Geenbewerking-toer-saam-na-samerika

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Geenbewerking: Toer saam na S.Amerika

 
Deur AMELIA GENIS

‘n Geenbewerkingstoer na Suid-Amerika, met die fokus op ‘n werktuigskou en kleiner produsente, word gereël.

Die toer word deur Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) gereël. Groot en klein plase en ’n werktuigskou Brasilië en Paraguay sal besoek word. Die toer begin Saterdag 4 Februarie en duur tot Vrydag 17 Februarie.

Dr. Johann Strauss, senior navorser by die Wes-Kaapse departement van landbou se plantproduksie-instituut, sê die ondervinding in die Wes-Kaap is dat geenbewerking nie net aan kommersiële boere voordele bied nie, maar ook in die wisselbouproewe van die departement van landbou. “Talle boere het egter ’n plafon bereik en daar is ’n behoefte om geenbewerking verder te neem om nader aan bewaringsboerdery te beweeg, met die bewaring van alle oesreste.”

Kleiner boere ook besoek
Daar word beoog om nie net kommersiële boere te besoek nie, maar ook produsente wat op kleiner skaal boer. Op die werktuigskou sal moontlikhede bekyk word vir die ombouing van Suid-Afrikaanse werktuie om meer stoppel te kan hanteer.

Mnr. Rolf Derpsch, bewaringslandbou-ghoeroe van Paraguay, gaan die toer meemaak. Derpsch is bekend om sy beklemtoning van die belangrikheid van die behoud van stoppels en ander oesreste ná die oes.

Strauss sê hy hoop dat daar ná die toer ’n taakspan van kundiges en boere saamgestel kan word om geenbewerking vorentoe te neem.

Navrae: Strauss, sel 082 907 3109 of e-pos johannst@elsenburg.com  of Strauss.butch@telkomsa.net.

Volledige toerprogram, koste en kontaknommers is in die PDF-dokument hieronder.

22 Desember 2011

Addisionele dokument

application/pdf icon
Reisplan_en_Koste.pdf
0
 
 
  • 1208 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Hakuna matata
28 Des 2011 01:00

Kom enige een na die "national to-till conference" oor 3 weke in St. Louis in die VSA?

  • antwoord
Hakuna matata
23 Des 2011 05:10

Behoort baie indrukwekkend te wees....

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Finaliste: Bewerkbare grond en vee
  • Die voertuigbrug in Upington
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction