Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Geld-moet-grondsake-op-dreef-kry

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Geld moet grondsake op dreef kry

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Geld om eise vir restitusie te voltooi sal teen ‘n jaarlikse koers van 6,6% moet groei om ‘n begroting van R9,9 miljard oor die mediumtermyn-bestedingsraamwerk (MTBR) te bereik.

Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het in sy begrotingsrede uitgelig dat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming die uitstaande 4000 restitusie-eise oor die komende MTBR gaan voltooi.

Die departement het al verskeie kere aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming erken dat hy vroeër die grondkwessie verkeerd aangepak het en dat hy nou op ‘n pad is om dit te herstel.

Hoeveel staatsgrond?

Om op koers te kom moet die departement sy register finaliseer van hoeveel hektaar grond die Staat besit en hoeveel grondeise nog in die Staatskoerant gepubliseer moet word.

Die MTBR se totale begroting is byna R28 miljard. Volgens bestedingsneigings van die departement word verwag dat sy begroting tot R9,9 miljard in die 2014/’15 geldjaar sal verhoog word vanweë onder meer die 5 000 jeugdiges wat onder die landelike jeugkorpsprogram aangestel is en die herkapitalisering van 525 plase wat in die moeilikheid geraak het.

R20 miljard vir restitusie en grond
Die restitusie en die hervormingsprogram is die grootste bydraers tot die styging in die departement se begroting. Gesamentlik sal dit waarskynlik R20,7 miljard tussen die 2012/’13 en die 2014/’15 geldjaar (MTBR-tydperk) beloop.

Dit word verwag dat besteding op konsultante oor die MTBR met ‘n jaarlikse koers van 20,2% sal verlaag tot R336 miljoen. Gedurende die 2008/’09 geldjaar het dit van R116 miljoen na R660 miljoen in 2011/’12 gestyg teen ‘n jaarlikse groeikoers van 78,8%.

Die departement se begroting vir die komende geldjaar (2012/’13) is byna R9 miljard, waarvan restitusie R3 miljard, grondhervorming R3,3 miljard en landelike ontwikkeling R935 miljoen kry.

22 Februarie 2012

0
 
 
  • 686 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

AJW vd Merwe 
23 Feb 2012 07:07

Laat opposisie partye tog deel neem aan die opname oor grondverdeling in SA.Min mense vertrou die ANC en Regeringsopnames in SA.
Laat ons sommer ook dan inligting oor kleinhoewes,erwe ens. kry.En hoeveel kafees mag die spreekwoordelike' Griek op die hoek' besit? Laat hom ook van sy grond gee vir herverdeling.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bruinoorbosluise
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction