Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Georgi-soek-landboukenners

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Georgië soek landboukenners

 
Deur NICO VAN BURICK

Die regering van Georgië is op soek na drie Suid-Afrikaanse landboukenners om in ’n advieskomitee te dien wat landbougeleenthede vir Suid-Afrikaanse boere in Georgië kan ondersoek.

Dit volg nadat die Georgiese regering vir die TLU SA om landbouhulp genader het en ’n groep Suid-Afrikaanse boere die land besoek het. ’n Verslag oor die besoek is pas by die TLU SA se algemene raad aanvaar.

Die landboukundiges sal met verskillende departemente in Georgië saamwerk om ‘n ontleding te doen van die landboupotensiaal in verskillende streke. Hulle sal moet bepaal waarmee en óf Suid-Afrikaanse boere in daardie toestande sal kan boer.

Hulle word benodig vir ’n tydperk van ten minste drie maande met die moontlikheid om dit te verleng tot 'n jaar. Indien moontlik moet hulle reeds 1 Desember beskikbaar wees.

Aansoeke van persone wat sou belangstel om deel van die advieskomitee te wees moet hulle volledige CV's voor 12 November aan die TLU SA stuur. 

Die algemene vereistes is:

  • Magistergraad in landbou of verwante gebied

  • Praktiese ondervinding in die landbou-omgewing vir ten minste drie jaar

  • Kennis van bees-, skaap-, hoender-, kalkoen- en  varkboerdery sowel as voerkraalondervinding.

  • Koring en mielies primêre verbouing

  • Appel-, perske-, kersie- en sitrusverbouing

  • Bessies en tafeldruiwe.

  • Ondervinding van wetenskaplike ondersoeke in die landbou dien as aanbeveling

  • Kennis van Afrikaans en Engels

  • Moet gemotiveerd en entoesiasties wees oor die projek

Salarisse sal direk met moontlike kandidate onderhandel word, maar sal sowat  $2 000 per maand wees. Woonstelle sal vir die kandidate beskikbaar gestel word (met ander woorde gesinslede kan saamgaan) en vervoer (voertuig, brandstof en drywer) word verskaf. 

Selfone met onbeperkte minute word verskaf, sowel as kantore met al die nodige toerusting daarin. Die vlugkaartjies word vir die kandidate betaal, maar indien gesinslede hulle vergesel sal dít self betaal moet word. Mediese versekering word ook betaal vir dié persone.

Alle ander belangstellendes wat inligting oor geleenthede wat hieruit kan voortspruit wil bekom, kan ook hulle besonderhede aanstuur met die oog op ’n databasis. Dit geld ook vir beleggings wat wyer as net die landbou strek.

Alle inligting oor geleenthede sal aan belangstellendes beskikbaar gestel word.

Stuur dit vir aandag: Die Hoofbestuurder  by e-pos: hb@tlu.co.za of faks 012 - 804 2014

Baie belangstelling van boere
Intussen berig News24.com dat 60 plaaslike boere belangstel om in Georgië te gaan boer. “Enige iemand kan daarheen gaan, nie net Suid-Afrikaners nie. Die Georgiese staat besit landbougrond in elk van die land se 10 provinsies en wil dit aan kommersiële bopere verkoop,” sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA.

Hy meen die eerste doelstelling is om in Suid-Afrika te bly en ‘n positiewe bydrae te maak, “maar wat moet ons doen as ons nie ‘n kans gegun word nie?”

Lees die geskiedenis:

Georgië soek óók SA boere

SA boere besoek Georgië

Sarie Marais agter die ou ystergordyn

Georgië se arms oop vir SA boere

Georgië, TLU SA beplan navorsingsplaas

29 Oktober 2010

0
 
 
  • 1749 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoekerattie snyman 
02 Feb 2011 09:43

hier in suid afrika gaan julle nog vrek van die honger

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Clover kan organisasies verlaat
  • Aartappels SA se toekomsplanne
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction