Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Gesprekke-tussen-sagtevrugtebedrywe-lnr-vorder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Gesprekke tussen sagtevrugtebedrywe, LNR vorder

 
Johan Coetsee

Die eerste ronde gesprekke tussen die Sagtevrugte-produsentetrust (SPT), die Inmaak-produsentevereniging (IPV) en die Droëvrugte Tegniese Dienste (DTD) in die Paarl met die topbestuur van die Landbounavorsingsraad (LNR) het taamlik bevredigend afgeloop. Die wynbedryf via Winetech was ook by die gesprek betrokke.


Mnr. Anton Rabe, hoof uitvoerende beampte van die SPT, sê die gesprek is tussen die rolspelers gereël nadat die produsentegroeperings in die sagtevrugtebedryf aangekondig het dat hulle geen projekte by die LNR sal finansier solank hulle nie inspraak in die bestuur van projekte en mede-eienaarskap van die resultate van sulke projekte, verkry het nie. Verskeie gesprekke is vroeër eensydig gekanselleer, wat produsente gefrustreer het.


Daar is op verskeie punte op stappe ooreengekom om die probleme wat die bedryf met die LNR ondervind, aan te pak. Dit sluit die volgende in:

  • Verbeterde en meer gereelde kommunikasie tussen die partye sowel as halfjaarlikse vergaderings met die hoofbestuur van die LNR .
  • 'n Onderneming van die LNR om sy interne kommunikasie te verbeter.
  • Gesamentlike aksies om die finansiering van navorsing te stabiliseer en om 'n beter nasionale bedeling vir landbounavorsing te verseker.
  • 'n Nuwe beleid met betrekking tot intellektuele eiendom en mede-eienaarskap van navorsingsresultate, produkte en prosesse.
  • Dat die LNR die bedrywe sal betrek in sy strategie met betrekking tot menslike hulpbronontwikkeling en vergoeding om te verseker dat kapasiteit en kundigheid, wat spesifiek vir die sagtevrugtebedryf belangrik is, gehandhaaf en opgebou word.

    Die produsentegroep het onderneem om die kwessie oor 'n regverdiger toedeling van beskikbare geld tussen bedrywe via die georganiseerde landboustrukture op te neem en om alles in sy vermoë te doen om te verseker dat die voortgesette mededingendheid van die sektor deur uitnemende navorsingstrukture verseker word.

  • 0
     
     
    • 2310 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
    • Teenvoeter vir Johne

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Grond: SAOG-uitspraak geloof
    • Duur arbeidskoste knou ekonomie
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction