Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Geveg-oor-minerale-duur-voort

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Geveg oor minerale duur voort

 
Deur ISABEL STOLTZ

Die Regering het nóg ’n bloutjie geloop in die sage oor die onteiening van minerale regte.

Die Grondwethof het sy aansoek afgekeur vir direkte toegang tot dié hof oor die bevinding dat hy boere van hul minerale regte onteien het en daarvoor moet vergoed.

Die Departement van Minerale Hulpbronne moet nou eers na die Appèlhof appelleer voor hy weer die Grondwethof oor die saak kan nader.

Staat wend hom tot Grondwethof
Die staat het direkte toegang tot die Grondwethof versoek oor die uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in April in die saak tussen Agri SA en die Minister van Minerale Hulpbronne.

Die regter het bevind dat die staat boere van hul minerale regte onteien het met die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne.

Appèl aangehoor
Regter Ben du Plessis sal nou eers die aansoek om appèl moet aanhoor en verlof toestaan waarna die Appèlhof oor die feitelike dispute sal moet beslis.

Eers dan kan die Grondwethof weer na die saak kyk. Die staat het reeds meer as R1 miljoen van die publiek se geld aan die saak bestee en dit kan aansienlik vermeerder.

Agri SA het terselfdertyd appèl aangeteken by die Hooggeregshof oor die vergoedingsbedrag wat die hof in die saak toegestaan het en wat nie op markwaarde bereken is nie.

10 Junie 2011

3
 
 
  • 1224 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butch van Blerk 
10 Jun 2011 10:27

Dit is maar net nog 'n bewys van die Staat (ANC) se minagting van die gondwet. Hy sal met belastingbetalersfondse probeer om die boer/belastingbetaler moeg te ry - soos wat hy reeds met die vuurwapenwetgewing doen. Laat ons nou maar erken dat die enigste salf wat aan die staat te smeer is, is 'n uitspreek deur 'n hoë hof en geen ander manier nie. Sy ligsinnige hantering van grondwetlike regte gaan nog sleg teen hom boemerang.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbou sentraal in nuwe groeiplan
  • GP-toltariewe is “buitensporig”
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction