Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Gm-gewasse-nodig-vir-oorlewing

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'GM gewasse nodig vir oorlewing'

 
Deur ALANI JANEKE

Die gebruik en ontwikkeling van geneties gemodifiseerde (GM) gewasse gaan belangriker word vir oorlewing, meen ’n Kanadese kenner.

Dr. Jerome Konecsi, hoof van die Agricultural Biotech International Conference (ABIC)-stigting in Kanada, sê: “In Kanada word die doel om die wêreld te voed belangriker as die bestaande emosionele debatte wat nie op feite gebaseer is nie.”

Konecsi is een van die sprekers wat dié week aan die eerste ABIC-konferensie in Suid-Afrika en Afrika in Sandton deelneem. Hy sê wat biotegnologie betref, is dit belangrik om te weet dat landbou-biotegnologie net nie op die GM-bedryf fokus nie, hoewel dit ’n belangrike uitvloeisel van die bedryf is.

Droogtebestande gewasse
Prof. Jennifer Thompson, die voorsitter van die konferensie, sê tans geniet die ontwikkeling van gewasse wat droogtebestand is, wêreldwyd voorkeur. Dít is ’n gevolg van klimaatsverandering en die impak wat dit het op voedselsekerheid en boere se vermoë om finansieel te oorleef.

Thompson sê hulle is baie opgewonde oor toetse wat tans op ’n geen gedoen word wat Monsanto vir navorsing geskenk het. Sy sê dit word tans in verskeie Afrikalande, soos Suid-Afrika, Uganda en Kenia, getoets.

Miljoene hektaar
Volgens algemene inligting wat by die konferensie verskaf is, plant sowat 15 miljoen boere in 29 lande tans 148 miljoen hektaar se biotegnologie-gebaseerde gewasse aan. In Suid-Afrika word sowat 2,2 miljoen ha se biotegnologies gemodifiseerde mielies, sojabone en katoen aangeplant.

Suid-Afrika is onder die vyf top-lande in die wêreld wat biotegnologies gemodifiseerde gewasse aanplant. Die ander lande sluit China, Indië, Brasilië en Argentinië in.

7 September 2011

0
 
 
  • 981 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sakelui steun landbou
  • Beweiding van Rooigras, Tef en Oulandsgras
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction