Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Goeie-re

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Goeie re

 
NICO VAN BURICK

Goeie reën het die afgelope twee weke oor bykans die hele mieliegebied voorgekom en dit word in die daling in pryse weerspieël.


Mnr. Johan van den Berg van Enviro Vision sê dit wil voorkom of die hele Vrystaat en Noordwes in die derde week van Februarie ten minste 20 mm en Mpumalanga en KwaZulu-Natal ten minste 40 mm tot 100 mm gekry het.


Op kort termyn lyk toestande gunstig vir veral die oostelike dele van die mieliegebied, maar die sentrale en westelike dele kan ook verspreide buie verwag.


Op langer termyn lyk toestande gunstig om ten minste normale reën te kry. Normale reën in Maart en April wissel van 100 mm tot 150 mm oor die grootste deel van die mieliegebied.


Hy sê toestande is gunstig vir kopvrot met die groot mate van droogtestremming wat ervaar is, klein ligte koppe wat nie maklik ondertoe gaan hang nie en maklik kan natreën, sowel as die verwagte gunstiger toestande vir reën. Stamruspe is 'n probleem by mielies wat laat geplant is.


Oor pryse sê mnr. Hennie de Lange, besturende direkteur van Unigrain, die reën van die afgelope tyd is verdiskonteer in die daling in die mark. Daar is egter baie onstuimigheid en pryse beweeg maklik met tot R60 op en af per dag. Hy sê dit wys dat daar baie onsekerhede is, soos die reënverwagtinge vorentoe, die werklike grootte van die oes en die internasionale prentjie.


Hy sê voor die reën, sowat 'n maand gelede, het witmieliepryse 'n hoogtepunt van R1 580/ton behaal en die middel van verlede week tot R1 215/ton gedaal.

5 Maart 2004

0
 
 
  • 1389 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nege wynlegendes vereer
  • Tyd vir verdeeldheid is verby
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction