Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Grond-wittes-moenie-skuldig-voel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Grond: 'Wittes moenie skuldig voel'

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT

Wit mense in Afrika het geen rede om skuldig te voel oor grond nie, sê ‘n boorling van die dorpie Andara die Caprivi in Namibië, en tans ‘n politieke ontleder en akademikus, prof. Joseph Diescho.

Diescho was ‘n spreker oor grondhervorming op ‘n inligtingsdag in Windhoek, wat deur die Kaiserstraat Boerevereniging aangebied is.

Luidens ‘n berig op die Republikein, het hy gesê “sonder wit boere kan die landbou in Afrika nie floreer nie. Ek sê nie wit mense is beter as ek nie; ek sê wit mense weet en verstaan beter hoe om met grond te werk.

“Grond moet gaan na mense wat weet hoe om daarop te produseer. Wit mense het geen rede om skuldig te voel oor grond nie. Afrika is ons tuiste en ons moet Afrika ontwikkel ter wille van Afrikane, ongeag hul velkleur.”

Bron: Republikein

6 Februarie 2012

4.82353
 
 
  • 1866 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Wayne Fox 
14 Mar 2012 17:50

Ek stem saam met die " onbekende besoeker " Vir n man wat toegesluit was in die apartheids era deur die " wit mense " en nou ve hulle " opkom " ???? Waar n rokie is,is n vuurtjie.Ons is menig male in die rug gesteek deur sulke mense PASOP!!!
Dink en vors na voor julle kommetaar lewer,goed of sleg

  • antwoord
Onbekende besoeker 
15 Feb 2012 22:31

Hokaai met die lofprysing. Diescho was 'n lektor aan Unisa en gaan kyk eers na sy uitsprake aldaar en sy aandeel aan "transformasie" daar. Dit het ook begin met sogenaamde "aanvaarding" van wit belang. Daar is altyd 'n politieke agenda en persoonlike doelwitbereiking agter sy uitsprake. Dit beteken nie noodwendig hy het die wit boere se belang op die hart nie. Wees versigtig om hom sommer "president" of "minister" te wil maak.

  • antwoord
nico steyn 
11 Feb 2012 05:56

Dit is absoluut die realiteit!Kyk maar wat in Zimbabwe gebeur het, nadat kommersiele wit boere uitgedryf is. BRAVO Prof Diescho vir jou eerlikheid.Met sulke erkentlikheid sal wit en swart saam suksesvol wees!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
10 Feb 2012 10:18

Kom ons wees realisties, dit is darem nie alle wit boere nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
07 Feb 2012 11:18

Maak jou sommer Staats president

  • antwoord
Onbekende besoeker 
07 Feb 2012 09:59

Hoor ek musiek in my ore??????

  • antwoord
Onbekende besoeker 
06 Feb 2012 16:04

Ai,ja dit is jammer n profeet word mos nie in sy eie land ge-eer nie

  • antwoord
Onbekende besoeker 
06 Feb 2012 14:29

Give that man a b&lls!

  • antwoord
Dries Nienaber 
06 Feb 2012 13:27

Dis hoekom alle lande net wit boere soek om by hulle te kom werk.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
06 Feb 2012 11:58

Ek wonder net altyd of dit in Lesotho en Swaziland, waar geen wit mense was of is nie, waar geen apartheid was of is nie, beter gaan as in SA.

  • antwoord
  • 1
  • 2
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Chianinas op skou in Italië
  • Vakbonde verklaar dispuut oor salarisse
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction