Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Grondhervorming-harde-werk-wag

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Grondhervorming: Harde werk wag

 

’n Jaar van harde werk lê voor vir die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming om daadwerklike pogings aan te wend om die land se grondchaos op te los.

Die groenskrif oor grondhervorming is een van die belangrikste kwessies wat die landbou in die land raak. Dit gaan vanjaar na die Parlement. Die konsultasieproses is in Desember verlede jaar voltooi, hoewel daar nog op ’n paar geskrewe bydraes gewag word. Volgens sy strategiese plan poog die departement om die witskrif vir grondhervorming teen Mei vanjaar goedgekeur te hê.

Op die jaarlikse lekgotla van die Parlement in Bela-Bela is daar opnuut gekyk na die Regering se voorrangsake wat landelike ontwikkeling en grondhervorming, onderwys, veiligheid, gesondheid en werkskepping insluit.

Rigting
Pres. Jacob Zuma sal in sy staatsrede, die aand van 9 Februarie, rigting aandui hoe die kwessies aangepak sal word. Die department sal ook die wetsontwerp op die beskerming van grond en die wetsontwerp op die landelike ontwikkelingsagentskap op koers moet kry.

Geen wetgewing van dié department of die een vir landbou, bosbou en visserye is nog na die Parlement verwys nie. Een van die wetsontwerpe van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wat nog hangend is, is die nasionale wetsontwerp vir landbou-opleidingsinstellings.

’n Tameletjie waarop die landbousektor moet let, is die wysigingswetsontwerp van die SA Weerdiens. Daarvolgens kan boetes van miljoene rande opgelê word indien weerverwante waarskuwings sonder die toestemming van die SA Weerdiens uitgereik word.

24 Januarie 2012

5
 
 
  • 623 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Regte skootplasing van uiterste belang
  • Kommer oor ledegeld vir Graan SA
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction