Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Groot-afwagting-vir-begroting

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Groot afwagting vir begroting

 
Deur ALANI JANEKE

Boere in die Oos-Kaap gaan met groot afwagting na mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies se begrotingsrede luister omdat dié provinsie grootskaalse ramphulp benodig. Mnr. Cerneels Pietersen, voorsitter van Agri Oos-Kaap, sê baie boere benodig ramphulp aangesien natuurrampe die provinsie al sedert 2007 teister.

“In 2007 was dit die erge oorstromings, daarna loop ons deur onder die versmorende droogte en verlede week het groot dele van die Langkloof onder brande deurgeloop,” verduidelik hy.

Hy sê sedert 12 Januarie vanjaar het die provinsiale departement van landbou reeds R18 miljoen se droogtehulp aan boere uitbetaal. Die bedrag is egter baie minder as die R101 miljoen waarvoor aanvanklik gevra is, en die R26,9 miljoen wat later belowe is.

Meer fondse vir ramphulp
Pietersen sê daar is hoop dat Gordhan meer ramphulpfondse aan die land beskikbaar sal stel. “Ons hoop vir ‘n aansienlike hoër syfer vir ramphulp. Dit sal bepaal of die verdere R51 miljoen waarvoor ons in die nuwe boekjaar aansoek gedoen het, aanvaar sal word,” vertel Pietersen.

Van die sowat 6 700 boere in die provinsie wat vir droogtehulp aansoek gedoen het, is subsidies slegs aan sowat 400 kommersiële boere en 2 200 opkomende boere toegestaan.

Skade na brande
Intussen staan die koste van skade na verwoestende brande in die Langkloof-omgewing tans op R20 miljoen. Pietersen sê opnames word steeds gedoen en  die finale bedrag sal na verwagting veel meer wees.

Mnr. Andre de Witt, voorsitter van die Langkloof-boerevereniging, sê sowat 20 ha vrugteboorde en 55 ha denneplantasies het afgebrand. “Daar is niks wat op daai grond agtergebly het nie, die bome, die vrugte en die besproeiingstelsels het gebrand. Die vuur het deur die hele Langkloof gebied beweeg en alles afgebrand wat kon brand,”sê hy.

Gordhan sal vandag (17 Februarie) om 14:00 sy tweede begrotingsrede in die Parlement lewer.

17 Februarie 2010

0
 
 
  • 1256 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Grootmaak van hanslammers
  • Lam-drinkbak
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction