Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Groter-beleggings-landbou-nodig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Groter beleggings in landbou nodig

 
JOHAN FOUCHÉ

Die Wêreldnatuurfonds (WWF) glo om armoede op die platteland te verminder en bioverskeidenheid te help bewaar, moet meer geld aan die ondersteuning van volhoubare landbou in ontwikkelende lande gegee word.


Mnr. David Reed, direkteur van die WWF se kantoor vir makro-ekonomiese programme, sê inisiatiewe moet nie soos in die verlede op groei fokus nie, maar ook die omgewing in ag neem.


'n Onlangse studie wat deur die WWF gefinansier is, het bevind die landbou is die vernaamste bron van lewensmiddele vir arm mense op die platteland, maar ook die grootste oorsaak van die verlies van habitat en bioverskeidenheid. Tog het ontwikkelingsagentskappe soos die Wêreldbank se ondersteuning vir volhoubare landbou sedert die middel van die 1980's in reële terme skerp gedaal.


Volgens die studie is daar 'n behoefte om beleggings te fokus op die verbouing van meer en beter gewasse in gebiede wat beter daaraan toe is en 'n hoër bevolkingsdigtheid het om ekonomiese groei aan te moedig en armoede te verlig. Behoorlike beplanning is nodig, omdat van die rykste bioverskeidenheid in hierdie gebiede voorkom.


In marginale gebiede met 'n lae bevolkingsdigtheid moet lande eerder op onderwys konsentreer en die bewaring van bioverskeidenheid gebruik om inkomste vir die plaaslike bevolking te genereer. Beleggings hier moet selektiewe landbou-intensifisering ondersteun en die plaaslike bevolking se beheer oor en bestuur van hulpbronne vir bewaring help verbeter. Dit is noodsaaklik om die plaaslike bevolking se deelname te bevorder.


Mnr. Jason Clay, waarnemende vise-president van die WWF se Sentrum vir Bewaringsinnovering, sê ontwikkelde lande kan ook 'n baie groot verskil maak deur van die geld wat hulle tans aan landbousubsidies bestee, eerder aan die bevordering van volhoubare landboupraktyke wêreldwyd toe te deel.

11 April 2003

0
 
 
  • 2070 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • E. coli-kiem rakende maagwerk en mastitis
  • Meesteres van die mosbol
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction