Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Hervorming-verwarring-help-nie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hervorming: 'Verwarring help nie'

 
Deur ALANI JANEKE

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) sê hy verwelkom pres. Jacob Zuma se herbevestiging dat geen grondonteienings soortgelyk aan die grondgrype in Zimbabwe, in Suid-Afrika sal voorkom nie, maar sê die ANC se uiteenlopende uitsprake oor grondhervorming het groot onsekerheid in die landbousektor tot gevolg.

ANC Jeugliga steun Zuma se stellings
Die ANC Jeugliga het ook bekend gemaak dat hy die stellings wat Zuma gedurende 'n grondwetlike simposium gemaak het, ten volle ondersteun.

"Daadwerklike veranderinge sal aan die beginsel van vrywillige koper en vrywilliger verkoper gemaak moet word," het Zuma luidens 'n berig op News24.com gesê. Volgens Zuma word praktiese oplossings tans ondersoek, maar hy sê die proses sal binne die grense van die wet geskied.

Die verwarring?
Die VF Plus sê die verwarring wat geskep is deur die afgelope maande se uitsprake oor nasionalisering en grondhervorming, is vererger deur die Jeugliga se ondersteuning vir Zuma se uitsprake.

"Die ANC Jeugliga se onlangse uitsprake oor die nasionalisering van grond en hul bewondering vir Zimbabwe se mislukte grondhervormingsbeleid, het heftige reaksie in Suid-Afrika uitgelok. Sluit die "praktiese nuwe formule" wat die president voorstel vir grondhervorming, ook die ANC Jeugliga se voorstelle in of nie?" vra die organisasie.

Die party sê hy hoop dat die Jeugliga sal kennis neem van die verval wat in Zimbabwe voorgekom het weens die land se grondhervormingsmodel. Volgens die verklaring het werkloosheid in Zimbabwe, sedert dié land met sy grondonteieningsbeleid begin het, van 20% na 85% toegeneem, en die lewensverwagting het van 60 jaar na 34 jaar gedaal.

Grondhervorming 'n saamgestelde skildery
Intussen beskryf die Demokratiese Alliansie (DA) Suid-Afrika se grondhervormingsproses as 'n skildery waarop baie persone spatsels laat sonder om te weet wat hulle presies wil verf. Volgens die DA kom dié besluiteloosheid die land, asook dié persone wat nie grond besit nie maar graag wil, duur te staan.

"Dit is totaal onnodig. Ons Grondwet lê duidelike riglyne vir grondhervorming uit, en al wat die ANC moet doen is om die kolletjies op die skildery te verbind en die figure in te kleur. Eenvoudig."

Die DA sê die uitsprake wat tans oor nasionalisering gemaak word, asook die algemene besluite wat die Regering maak is 'n resep vir mislukking. "Die ANC moet na die basiese besluite terugkeer."

 1 Mei 2010

2.75
 
 
  • 1745 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Loslopers kry maats
  • Ekonomie herstel dalk vanjaar
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction