Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Hoedspruitskade-beloop-miljoene

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hoedspruitskade beloop miljoene

 
Deur ALANI JANEKE

Die skade wat oorstromings twee weke gelede in die Hoedspruit-omgewing aangerig het, beloop miljoene.

Mnr. Jurie van Vuuren, bestuurder van die Hoedspruit-boerevereniging, sê voorlopige bepalings dui op skade van sowat R100 miljoen.

Dié skade is grootliks aan besproeiingsplase aangerig, en dit sluit nie skade aan mango- en sitrusoeste in nie. “Dit is grootliks skade aan infrastruktuur, gronderosie en ander toerusting. Dié bepaling sluit ook nog nie die skade in wat aan wildplase en private reservate aangerig is nie. Die verliese in toerisme-inkomste gaan ook enorm wees.”

Volgens Van Vuuren is die sperdatum vir skadebepalings eers aan die einde van die week. Alle skade is dus nog nie aan hulle bekend nie.

Water
Intussen sê mnr. Braam van der Merwe, ’n boer van die distrik, ’n gebrek aan water vir menslike gebruik is tans ’n bron van kommer. “Die water is vuil en vol modder. ’n Mens kan dit nie drink nie, en dit kan ook nie gebruik word om wasgoed of skottelgoed mee te was nie.”

Volgens Van der Merwe bring vrywilligers van die Rooikruis en ander instansies groot verligting met die verskaffing van water en ander benodigdhede. “Fabrieke, pakhuise en droogeenhede, wat die vrugte wat tans geoes word moet koel hou en verwerk, moet water op groot skaal van ander bronne af inry.”

Van der Merwe sê die elektrisiteitstoevoer, wat ná die vloed dae lank af was, is intussen herstel. “Ons krag was ná vier dae weer aan. Die infrastruktuurskade, soos verspoelde paaie en brûe, besorg wel tans baie hoofbrekens, maar ons kom reg.”

2 Februarie 2012

0
 
 
  • 509 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ho
  • Groter nie noodwendig beter
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction