Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Hofsaak-senwes-wen-oor-aandele

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hofsaak: Senwes wen oor aandele

 

Die Hooggeregshof van Noord-Gauteng het vandag (31 Januarie) bevind dat die Treacle Fund II se regsaksie teen Senwes nie geslaag het nie.

Treacle, ʼn minderheidsaandeelhouer in Senwes, het dié aansoek in Julie 2010 geloods teen die landboubesigheid en sy houermaatskappy, Senwesbel. Daar is beweer dat sekere historiese aandeletransaksies van Senwesbel ingevolge waarvan Senwes-aandele verkry is, ongeldig was. Die hof is versoek om dit tersyde te stel en dat die aandele aan die oorspronklike aandeelhouers terugbesorg moes word.

Indien die aansoek sou slaag, sou Senwes die aandeleregister moes regstel. Regter Rabie het egter bevind dat daar geen feitelike basis vir die bewerings was nie en dat die aandeletransaksies heeltemal geldig was. Treacle is ook gelas om Senwesbel en Senwes se regskoste te betaal.

"Hoewel Treacle teen die bevinding kan appelleer, is ons tevrede met die hof se bevinding, veral nadat Treacle en negatiewe mediaberigte die uitkoms van die saak probeer vooruitloop het," het mnr. Francois Strydom, Senwes se besturende direkteur, gesê. Hy het daarop gewys dat Senwes nou kan fokus op die strategie en groei van die besigheid.

31 Januarie 2012

4.25
 
 
  • 544 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
02 Apr 2012 15:43

Nog 'n stappie nader aan die harde werklikheid. Die Hooggeregshof sal nou sy kans kry op hierdie onsinnige fete. Treacle se aansoek om appél is soos verwag, toegestaan.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
05 Feb 2012 08:49

Kom ons wag vir die hersiening op die harde feite, dit gaan baie interessant wees. Indien Senwesbel minderheidsaandeelhouers dividende wou hê soos die suggestie is, daardie dae is vir baie lank verby en die regskoste is nie die oorsaak nie. Die aandele wat vanaf die Bafokeng teruggekoop is teen 'n hoër prys as wat dit in 'n baie lang tyd weer sal verhandel is die oorsaak. Die skuld moet gediens word en aandeelhouers het dit moes goedgekeur. Hoekom nou wonder oor dividende. Die sakevernuf van jul direksie het julle in hierdie pannarie in.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
03 Feb 2012 11:37

Die kommentare klink tot dusver na suur druiwe. Die ouens het maar net n kans gevat om hulle eie agenda te dryf ten koste van die boere- om nie eers te praat van die miljoene se kostes wat eerder as dividends na die aandeelhouers toe kon gaan nie. Net op harde feite was die saak gewen!

  • antwoord
Butch van Blerk 
01 Feb 2012 15:16

Onbekende besoeker - as die Regter gedwaal het, het die advokate nagelaat om al die feite en argumente aan hom voor te lê ?

  • antwoord
Onbekende besoeker 
01 Feb 2012 14:05

Indien jy die volledige uitspraak lees en besef hoeveel dwaling, ignorering van feite en vooroordele dit bevat, behoort Senwes werklik bekommerd te wees. Die aankondiging van 'n oorwinning na 'n goeie uitspraak is riskant, in hierdie geval nie baie slim nie. 'n Mens besef dat dit moeilik moet wees om anders te reaggeer maar die uitspraak kan onmoontlik bly staan en sal heel waarskynlik nog sy nagevolge hê.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Verbou groente met handleiding
  • Home
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction