Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Instituut-vereer-vir-onkruidnavorsing

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Instituut vereer vir onkruidnavorsing

 
Jan Cilliers

Die afdeling vir onkruidnavorsing van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Plantbeskerming, naby Pretoria, is aangewys as die wenner in die kategorie vir korporatiewe organisasies in die vierde jaarlikse toekenning van die Wetenskap- en Tegnologieforum (NSTF).


Volgens dr. Helmuth Zimmermann, hoof van dié afdeling, is die toekenning gemaak vir die navorsing op die biologiese beheer van vreemde indringerplante, sowel as van waterbronne wat natuurlike hulpbronne en die biologiese uiteenlopendheid of biodiversiteit bedreig. ``Dit behels die uitkenning van natuurlike vyande van die teikenonkruid in die plant se land van oorsprong, die studie van die natuurlike vyande en die bepaling van hul gasheerspesifiteit en die uiteindelike loslating in Suid-Afrika van die vyande wat die onkruid beskadig, maar geen gevaar vir inheemse plante of landbougewasse inhou nie. 'n Totaal van 90 biologiese beheeragente is reeds in Suid-Afrika vir die beheer van 47 indringerplantspesies losgelaat,'' het dr. Zimmermann gesê.
Volgens dr. Zimmermann bedek vreemde indringerplante sowat 10 miljoen hektaar in Suid-Afrika. Dit is sowat agt persent van die land se totale oppervlakte. 'n Beraamde sewe persent van die land se jaarlikse afloopwater, of 3,3 miljard kubieke meter, gaan deur die indringing van hierdie plante verlore, gevolglik het 'n groot getal landelike gemeenskappe geen toegang tot drinkwater nie.
Hy het gesê dat die beheer van indringerplante een van die duurste bestuursinsette in die landbou, bosbou en natuurbewaring is en selfs die waarde van grond kan oorskrei. As hierdie besmettings oor 'n tydperk van 20 jaar uitgewis kon word, sou die jaarlikse koste daarvan na beraming R600 miljoen beloop.
Dr. Zimmermann het gesê die afdeling vir onkruidnavorsing word tans in 'n groot mate deur die Regering se Werk-vir-Water-program gefinansier.1 November 2002
0
 
 
  • 1810 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • landbou mobi top-ad
  • Bestuur planters reg vir sukses
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction