Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Invoer-en-duur-voer-knel-pluimveebedryf

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Invoer en duur voer knel pluimveebedryf

 
JOHAN FOUCHÉ

As betrokkenes in die pluimveebedryf voel dat kleinhandelaars hulle onregverdig behandel, sou die Mededingingskommissie bereid wees om ondersoek in te stel, sê adv. Menzi Simelane, kommissaris van dié kommissie.


Sommige kettingwinkels se invoer van hoendervleis en hul praktyke is op die Suider-Afrikaanse Pluimveevereniging se kongres in Somerset-Wes uitgelig as een van die redes waarom dié bedryf tans sukkel.


Mnr. Zach Coetzee, uitvoerende direkteur van die vereniging, sê die supermarkte "het 'n dinamika in beweging gestel wat verreikende gevolge gaan hê. Dit het die sterk mag van die kleinhandel oor hul gevange voorsieners beklemtoon." Dit dwing die bedryf op sy knieë.


Hy sê die invoer van hoendervleis, uit hoofsaaklik Brasilië, in veral die laaste kwartaal van verlede jaar het die plaaslike mark oorstroom, en in die eerste kwartaal van vanjaar tot 'n groot daling in pryse gelei. Verlede jaar is 93 564 ton hoendervleis ingevoer, teenoor 77 842 ton in 2001. Invoer gaan teen hoë vlakke voort.


Hoë insetkoste, grootliks weens die hoë mielieprys, was die ander groot oorsaak dat verlede jaar besonder moeilik was vir die bedryf. Dinge lyk nog nie veel beter nie, omdat baie boere hulself teen die hoë mielieprys verskans het en nie verwag het dat die rand so skerp sou verstewig en die mielieprys sou afdwing nie. Die sterk rand het uitvoer ernstig geknou en bygedra tot 'n plaaslike ooraanbod.


Mnr. Coetzee sê die totale styging in die produksiekoste van braaikuikens was verlede jaar sowat 22 %, terwyl die gemiddelde netto produsentepryse met net 11 % gestyg het.


Die eierbedryf het 'n styging in gemiddelde netto inkomste van R4,22 tot R4,93 per dosyn getoon, wat 8 % meer is vir boere. Terselfdertyd het produksiekoste met 28 % gestyg. 'n Ligpunt was eieruitvoer, wat danksy die gunstige rand met 115,5 % van 253 000 kiste tot 535 000 kiste gestyg het. Dié voordeel is nou omgekeer weens die skerp verstewiging van die geldeenheid.

23 Mei 2003

0
 
 
  • 2415 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Miltsiekte breek uit in die Noord-Kaap
  • 'Melkbeurs' skop binnekort af
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction